Lodewyk de Jager, b2c11d5e3f1

Is your surname de Jager?

Research the de Jager family

Lodewyk de Jager, b2c11d5e3f1's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Lodewyk de Jager, b2c11d5e3f1



ERMELO district, Tafelkop 270 IS, farm cemetery_1



In 1869 verhuis hy van Utrecht, Natal na die Hoёveld en was lid van die Volksraad in Ermelo vanaf 1892 tot met die uitbreek van die tweede Vryheidsoorlog. In die kerklike lewe het hy ook ‘n belangrike rol gespeel. In1909 verhuis hy na Driekuil, Lichtenburg waar hy ook begrawe was. In 1914 is hy op die plaas Tafelkop, Ermelo herbegrawe. Uit sy huwelik met Maatjie Catharina Jacoba Steenkamp is twaalf kinders gebore. Sy nageslag is bekend as die Kieriemans. By sy tweede eggenote Elsie Elizaneth Truter, wat hom oorleef het, het hy geen kinders gehad nie.

Bron Ermelo



Prisoners of War

Surname DE JAGER
Name LODEWYK
Age 70
Address TAFELKOP
District ERMELO
Where Captured REMHOOGTE
When Captured 1902/01/26
Camp UMBILO
Country SA
Ship (To) Onbekend
Ship (Back)
POW Number 28041


view all 17

Lodewyk de Jager, b2c11d5e3f1's Timeline

1831
December 18, 1831
South Africa
1855
1855
Utrecht, Natal, South Africa
1856
1856
Lydenburg, Ehlanzeni, MP, South Africa
1868
March 16, 1868
1910
October 7, 1910
Age 78
' Tafelkop ', Ermelo District, Transvaal, South Africa
????
????
????
????