Lourens Petrus van der Merwe

Is your surname van der Merwe?

Connect to 22,162 van der Merwe profiles on Geni

Lourens Petrus van der Merwe's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Lourens Petrus van der Merwe

Birthdate:
Birthplace: 'Elandsbosch', Distrik Waterberg, Noord-Transvaal, Suid-Afrika
Death: August 20, 1942 (64)
'Elandsbosch', Distrik Waterberg, Noord-Transvaal, Suid-Afrika
Place of Burial: 'Elandsbosch', Distrik Waterberg, Noord-Transvaal, Suid-Afrika
Immediate Family:

Son of Petrus Johannes van der Merwe and Hester Gertruida Van der Merwe
Husband of Anna Christina Hendrina Francina Van der Merwe
Father of Marthinus Hermanus Johannes van der Merwe; Petrus van der Merwe; Jacobus Adriaan van der Merwe; Lucas Cornelius van der Merwe; Maria M J Putter and 1 other
Brother of Lucas Cornelis C van der Merwe; Hester Gertruida Alida Engelbrecht; Susara Johanna Susanna Geyser; Petrus van der Merwe; Aletta Sophia Petronella Van Der Merwe and 2 others
Half brother of Lucas Johannes Van der Merwe; Margaretha Elizabeth Venter, (V4); Petrus Johannes van der Merwe and Maria Elizabeth van der Merwe

Occupation: Farmer
Managed by: Joanna Elaine van der Merwe
Last Updated:

About Lourens Petrus van der Merwe

Gaan op kommando met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog (ongeveer 6 maande na sy troue). Aanvanklik (met sy ryperd, Bron) rapportryer tussen generaals Beyers en De la Rey in Waterberg omgewing.

Bittereinder.

In Maart/April, 1901, val die Britse troepe Waterberg distrik binne. Anna en haar pasgebore baba, Lawrence (spelling volgens konsentrasiekampregister), word op die plaas Buiskop (waar sy waarskynlik by familie ingewoon het vir haar bevalling) gevange geneem en na die konsentrasiekamp op Nylstroom weggevoer. In Julie, 1901 is Lawrence in die kamp oorlede aan masels. In Maart 1902 word Anna na die konsentrasie-kamp in Irene oorgeplaas, waar sy aangehou is tot aan die einde van die oorlog.

In 1909, tydens oorwintering in die Bosveld te Witvoëlfontein, word Lourens se dogter, Anna, ernstig siek. Hy jaag met haar in Nylstroom toe, met die wa en osse, sonder om eenkeer te stop. Bereik Nylstroom met half-dood osse, maar te laat om Anna te red. Sy is kort na hul aankoms op Nylstroom, op ouderdom 5, in die hospitaal oorlede.

Sluit by die Rebellie aan in 1914 – gearresteer en geïnterneer. Amnestie ontvang in 1915.


GEDCOM Source

Pierre Benckendorff Benckendorff Web Site MyHeritage family tree Family site: Benckendorff Web Site Family tree: 382557951-1 Smart Matching 382557951-1 MH:S500002 https://www.myheritage.com/person-4500005_338070531_338070531/loure... 3 Added by confirming a Smart Match Smart Matching 1:338070531-4-500005:0



===League of Veterans AOB === Added by AR Swanepoel

Database ID: 5974
Surname: van der Merwe
First Names: Lourens Petrus
Date of Birth: 16.2.1878
Residence 1899: Waterberg, Tvl
Last Officer Name: Kmdt M.P. van Staden
Capture Date: Junie 1902
Date of Death: 20.8.1942
Widow Veteran: Anna Christina Fransina Hendrina van der Merwe
Latest Address: Elandsbosch, Pk. Karreefontein
Branch: Nylstroom
Notes: N/A


view all 12

Lourens Petrus van der Merwe's Timeline

1878
February 16, 1878
'Elandsbosch', Distrik Waterberg, Noord-Transvaal, Suid-Afrika
September 8, 1878
September 8, 1878
1912
October 6, 1912
ELANDSBOSCH, Modimolle, Bosveld, Limpopo, South Africa
1917
January 19, 1917
Modimolle, Bosveld, Limpopo, South Africa
1918
1918
Modimolle, Bosveld, Limpopo, South Africa
1920
September 14, 1920
Elandsbosch, South Africa
1925
May 15, 1925
Elandsbosch, South Africa
1942
August 20, 1942
Age 64
'Elandsbosch', Distrik Waterberg, Noord-Transvaal, Suid-Afrika