![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1699567713)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1699567713)
Siviele sterfteregistrasie: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-G5F4-GQ2?i=3741&cc...
Eerste eggenote van Eerste Minister DF Malan, by die huwelik reeds die weduwee van Daniel van Tonder. Sy volle identiteit is onbekend. Hy was 'n 'n boer wat deur 'n ongeluk feitlik 'n invalide gelaat is. "Mattie" soos die persoon bekend gestaan het, sy verloofde, het getrou gebly aan hom en hulle het getrou, maar hy is enkele jare later oorlede.
Haar veelvuldige toestande wat tot haar eie afsterwe op 'n skrale 33 jaar gelei het, was te wyte aan haar derde swangerskap.
Sien opskrif: The Minister’s Wife: Mattie in artikel by: https://www.academia.edu/511013/Behind_Every_Man_D.F._Malan_and_the...
1897 |
April 13, 1897
|
||
1927 |
April 23, 1927
|
||
1929 |
June 29, 1929
|
||
1930 |
December 26, 1930
Age 33
|
The Monastery, Sea Point, Cape Town
|
|
???? |
Western Cape, Cape Town MAITLAND, Woltemade Cemetery
|