Meinoutje Elia Stuart

Is your surname Stuart?

Research the Stuart family

Share your family tree and photos with the people you know and love

• Build your family tree online
• Share photos and videos
• Smart Matching™ technology
• Free!

About Meinoutje Elia Stuart

Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 54-55 Meinoude Elia (ook Meinoutje Eliza de Vries Robbe *1800 †1/12/1873 Begrawe Voortrekkerbegrafplaas, Pietermaritzburg perseelnommer 2E was 'n lid van 'n vooraanstaande Nederlandse Handelsfamilie in die 19de eeu. Sy tree in 1928/9 in die huwelik met Jacobus Stuart *9/2/1803 Amsterdam Nederland †18/9/1878 WInburg, Vrystaat, Suid Afrika, wat ook 'nlid van 'n vooraanstaande handelsfamilie asook leermeester van Napoleon III. Napoleon se pa Louis (broer van Napolean I 0 was op 'n stadium koning van Holland gewees. Uit die huelik is 7 kinders gebore. Die oudste seun Arnoldus Abraham se seun Henri George Stuart was 'n Vrystaatse advokaar, regter en kommandant asook 'n senator in die Unie-Parlement. DI ejjongste seun Marthinus was 'n NAtalse staatamaptenaar wat in die 1ST Vyheidsoorlog (1881) tydens die Slag van Ingogo as vrywillige tolk aan die Britse kant gesterf. Hy is in die Mount Prospect begrafplaas naby Amajuba begrawe. Hy het by verskeie geleenthede as vertaler opgetree in hoë staatdiensposisies, o.a. as die ondersekretaris vir naturellesake in Natal. Sy geskrifte oor die Zoeloe is vervat in die James Stuart Archives.

Meijnoutje Elia de Vries Robbé
Netherlands, Civil Marriages, 1811-1940
Relation: Bride
Birth: Circa 1803 - Amsterdam, North Holland, Netherlands
Marriage: Dec 12 1827 - Den Haag, South Holland, Zuid-Holland, Netherlands
Groom: Jacobus Stuart
Parents of bride: Arnoldus Abraham de Vries Robbé, Cornelia van Diest

GEDCOM Note

Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 54-55

Meinoude Elia (ook Meinoutje Eliza de Vries Robbe *1800 †1/12/1873 Begrawe Voortrekkerbegrafplaas,Pietermaritzburg perseelnommer 2E was 'n lid van 'n vooraanstaande Nederlandse Handelsfamilie in die 19de eeu.

Sy tree in 1928/9 in die huwelik met Jacobus Stuart *9/2/1803 Amsterdam Nederland †18/9/1878 WInburg, Vrystaat, Suid Afrika, wat ook 'nlid van 'n vooraanstaande handelsfamilie asook leermeester van Napoleon III. Napoleon se pa Louis (broer van Napolean I 0 was op 'n stadium koning van Holland gewees.

Uit die huelik is 7 kinders gebore.

Die oudste seun Arnoldus Abraham se seun Henri George Stuart was 'n Vrystaatse advokaar, regter en kommandant asook 'n senator in die Unie-Parlement.

DI ejjongste seun Marthinus was 'n NAtalse staatamaptenaar wat in die 1ST Vyheidsoorlog (1881) tydens die Slag van Ingogo as vrywillige tolk aan die Britse kant gesterf. Hy is in die Mount Prospect begrafplaas naby Amajuba begrawe. Hy het by verskeie geleenthede as vertaler opgetree in hoë staatdiensposisies, o.a. as die ondersekretaris vir naturellesake in Natal. Sy geskrifte oor die Zoeloe is vervat in die James Stuart Archives.

view all 12

Meinoutje Elia Stuart's Timeline

1800
May 30, 1800
Amsterdam, North Holland, The Netherlands
1829
March 8, 1829
Brielle, Netherlands
1830
October 11, 1830
Velzerbosch, Netherlands
October 11, 1830
Velzerbosch, Netherlands
1832
December 24, 1832
"Rosenstein" farm, Haarlem, Netherlands
1836
1836
1837
November 28, 1837
"Rosenstein" farm, Haarlem, Netherlands
1839
October 10, 1839
"Rosenstein" farm, Haarlem, Netherlands
1841
July 29, 1841
"Rosenstein" farm, Haarlem, Netherlands