Petrus Johannes Henning, b1c1d6e2

Is your surname Henning?

Connect to 8,866 Henning profiles on Geni

Petrus Johannes Henning, b1c1d6e2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Petrus Johannes Henning, b1c1d6e2

Genealogiese/Genealogical #: b1.c1.d6.e2

Petrus Johannes gaan gedurende die Tweede Vryheidsoorlog op kommando. Teen die einde van die oorlog, was dit hy wat tydens ’n vergadering wat onder die Boere gehou is, op ’n wa gespring en uitgeroep het: "Generaal, ons rebelleer. Ons veg tot die laaste man." Die rebelle-offisiersraad, onder voorsitterskap van Genl CR de Wet het hom as rebel kommandant aangestel. Hy is egter mettertyd deur die Britse magte gevang en te Kimberley in die tronk gesit.

Petrus Johannes en sy eerste eggenote het ook die smart deurgemaak om drie van hulle kindertjies (f4., f6. en f7.) in konsentrasiekampe aan die dood af te staan. In die Orange River Colony Government Gazette van 18-10-1901, p.573 word aangedui dat hulle op daardie stadium te Divandale, Brits Bechuanaland gewoon het.

view all 18

Petrus Johannes Henning, b1c1d6e2's Timeline

1862
August 15, 1862
Vredefort, Free State, South Africa
December 14, 1862
N H Kerk, Potchefstroom, North West, South Africa
1885
July 8, 1885
Vredefort, Free State, South Africa
1886
September 15, 1886
1889
December 23, 1889
1890
June 1, 1890
Damfontein, Bethulie, Free State, South Africa
1892
March 26, 1892
Rouxville, Free State, South Africa
1893
September 11, 1893
1895
December 8, 1895