Johannes Stephanus Gerhardus Henning, b1c1d6

Is your surname Henning?

Connect to 8,838 Henning profiles on Geni

Johannes Stephanus Gerhardus Henning, b1c1d6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Stephanus Gerhardus Henning, b1c1d6

Johannes Stephanus Gerhardus HENNING, b1c1d6

  • Geslag/Gender: Manlik/Male
  • Gebore/Born: * 30.7.1837
  • Gedoop/Baptized: ~ 26.12.1837 Cradock
  • Oorlede/Died: + 23.11.1913 Vredefort

Huwelike/Marriages --------------------

  1. x Potchefstroom Magdalena Josina Jorelina SCHEEPERS * 5.1843 Potchefstroom

Kinders/Children --------------------

By/with Magdalena Josina Jorelina SCHEEPERS:

  • e1 Maria Elizabeth Scheepers * 13.11.1859
  • e2 Petrus Johannes * 15.8.1862
  • e3 Magdalena Josina Jorelina * 22.9.1863
  • e4 Hendrika Nicolafina * 20.5.1865
  • e5 Anna Hendrina * 17.5.1867
  • e6 Jurie Johannes
  • e7 Johannes Stephanus Gerhardus * 4.1878
  • e8 Maria Magdalena
  • e9 Hendrika Jorelina
  • e10 Anna Maria

Geskiedenis/History --------------------

© 2007 Peter Henrich Henning Familiebond

Hoewel sy doopregister sy name aandui as Johannes Gerhardus Stephanus, dui alle ander dokumente wat geraadpleeg is, sy name as Johannes Stephanus Gerhardus aan. Hy was die eerste eienaar van die grond waarop die dorp Vredefort uitgelê is. Sy noemnaam was Hans.

Hans en sy swaer Scheepers was mede-eienaars van die grond waarop die dorp Vredefort in 1877 uitgelê is. In die jare voor die ontstaan van die dorp, was daar ongelukkigheid onder die boere van die streek omdat hulle so ver (na Kroonstad) moes reis om kerk toe te gaan. Swaer Scheepers, wat ouderling vir die wyk was, het verskeie onderhandelinge met boere aangegaan om grond vir ’n kerk af te staan. Op ’n dag het hy teruggekeer van die Van Collers, op wie se grond Parys aangelê is. Toe hy op swaer Hans Henning se vraag of hy reggekom het negatief antwoord, het Hans gesê: “Swaer, kom ons gee ons grond vir ’n kerk en ’n dorp sodat daar vrede onder ons mense kan kom”. Dit is na aanleiding van daardie vrede dat die naam Vredefort ontstaan het. Hans Henning, sy eggenote en verskeie van sy kinders en kleinkinders is oor ’n tydperk van 120 jaar in ’n familiekerkhof op die plaas begrawe.

Hierdie familiekerkhof het gedurende die 1980’s in die pad gekom van ontwikkeling wat vir die Kleurling woongebied, Vredeshoop, beplan is. Na onderhandelinge met ’n nasaat van Hans Henning (b1.c1.d6.e2.f10.g1. Jan Lodewyk Henning), is goedkeuring verleen vir die herbegrafnis van almal wat in die familiekerkhof begrawe was, in die dorpsbegraafplaas.Tydens die werkery is gevind dat daar elf persone begawe was en nie net ses, soos almal gedink het nie..


Bronne/Sources --------------------

  1. Henning Families Worldwide: http://www.henning.org/CD/databasis/persone/2/1/2157p.htm
view all 14

Johannes Stephanus Gerhardus Henning, b1c1d6's Timeline

1837
July 30, 1837
December 26, 1837
Cradock, Eastern Cape, South Africa
1859
November 13, 1859
1862
August 15, 1862
Vredefort, Free State, South Africa
1863
September 22, 1863
1865
May 20, 1865
1867
May 17, 1867
1878
April 1878
Vredefort, Free State, South Africa
1913
November 23, 1913
Age 76
Vredefort, Free State, South Africa