Philip Rudolph Nel

Is your surname Nel?

Research the Nel family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Philip Rudolph Nel

Philip Rudolph Nel *29/3/1804 †18/12/1883, was 'n Voortrekkerleier en die 1st Landdros van Pietermaritzburg.

Hy het die plase Nelsrus, aan die Mlazi (tans Baynesfield) en Spitskop aan die Mvotirivier in Natal besit asook 5 erwe in Pietermaritzburg

Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 32


Hy was volgens 'n vertelling van sy kleindogter Annie Martens, wat dit eerstehands by hom gehoor het, op die toneel waar die trekkerleier Piet Uys en sy seun Dirkie omgekom het. Sy het uit eie sak 'n grafsteen op haar grootvader se graf op die ou familieplaas, "Vastrap", Greytown, laat opsit, Hierde graf of begraafplaas is ongelukkig nie op eGGSA nie (April 2019)

Bron:

H.C. De Wet. Die grafte van Piet en Dirkie Uys ontdek. Historia, Volume 8, Issue 3, Sep 1963, p. 166 – 174. As Oop ooegang te verkry by: https://journals.co.za/content/hist/8/3/AJA0018229X_1423?fromSearch...

view all 19

Philip Rudolph Nel's Timeline

1804
March 29, 1804
1830
February 18, 1830
Somerset East, Western District, EC, South Africa
February 18, 1830
Somerset East, Western District, Eastern Cape, South Africa
1830
Cape Colony, South Africa
1833
1833
1836
April 5, 1836
1838
February 14, 1838
1841
April 5, 1841
Graaff-Reinet, Cape Province, South Africa
1843
February 22, 1843
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa