Willem Gabriel Nel

Is your surname Nel?

Connect to 5,000+ Nel profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

About Willem Gabriel Nel

sic....... VOORTREKKERMENSE 4 deur Gustav Preller. Deponent, Willem Gabriël Nel, het die eerste lewenslig aanskou in die distrik Somerset-Oos, op 3 Oktober 1813. Sv vader, Louis Jacobus Nel, het aanvanklik gewoon in die Cango—soos Oudtshoorn destyds algemeen genoem is—en moet dáár sowel as later in die Somersetse, veldkornet gewees het. Sy moeder was Johanna Magaretha Botha, 'n oorgroottante van wyle genl. Louis Botha. In die „D'Urban Papers" is 'n brief te vinde van lt.-kol. Somerset, d.d. Grahamstad, 13 November 1835, waarin verskeie verwysings voorkom naar veldkornet Louis Nel wat, waarskynlik lankal ontevrede met die algemene landstoestand, op Somerset die indruk maak dat hy in die laaste tyd „lank nie meer so aktief is nie" ; hy woon veertig myl van Grahamstad, en Somerset stel hom derhalwe liewer aan as veldkornet van onder-Katrivier en Tjoemie, „waar hy heeltemal genoeg te doen sal hê." Nel het dit egter blykbaar nie aangeneem nie, en bom klaargemaak om te trek. Hy is met die Uys-trek saam uit die Kaapkolonie —in aantekening 27 by die deposiesie van Dirk Uys Voortrekkermense 1 bl. 285) is te vinde 'n volgorde van die verskillende trekke — en het in Natal Aangekom eers ná die groot moord.terwyl die trek waartoe hy en sy kinders behoort het, bly staan het êrens in die teenswoordige distrik Bethlehem, op 'n plek met die naam Uys-se-kuile. Tot dieselfde trek het ook behoort die De Jagers, Spiese, e.a.

view all 18

Willem Gabriel Nel's Timeline

1813
November 3, 1813
Bosjesmansrivier, District , Uitenhage, South Africa
1814
July 17, 1814
George, South Africa
1835
1835
1838
November 17, 1838
1840
December 24, 1840
Greytown, Natal, South Africa
1842
November 23, 1842
Pietermaritzburg, Natal, South Africa
1845
April 23, 1845
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1856
1856
Greytown, Natal, South Africa