Reyntje Hartman

Is your surname Swanepoel?

Connect to 16,213 Swanepoel profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Reyntje Hartman

Baptism - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-WTT6?i=214&ca...

Notas deur David Abraham Swanepoel

Volgens ‘n MyHeritage profiel bygehou deur George Dawid Nel, was sy ook bekend as Andriena. Laasgenoemde klink in der waarheid meer na ‘n formele naam en Reintje na ‘n troetelnaam. Die spelling daar (sien Smartmatches) is in lyn met die van haar oupa, die stamvader, maar het ook ‘n “n” in.

Die jaar as post-sterfdatum is gebaseer op die geboortejaar van haar laaste kind. Sy het ten minste 47 jaar oud geword. Sy het waarskynlik toe menopouse bereik en kon nog aansienlik ouer geword het.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all 12

Reyntje Hartman's Timeline

1761
August 30, 1761
Swart Berg, Swarteberge distrik, Suid Afrika, Kaap
August 30, 1761
Tulbagh, Cape Colony, South Africa
August 30, 1761
1788
1788
1789
1789
1790
October 31, 1790
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1793
1793
1795
1795
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1805
1805