Historical records matching Thomas Frederik Dreyer
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
mother
-
brother
-
sister
-
brother
About Thomas Frederik Dreyer
Notas deur David Abraham Swanepoel
Een van verskeie kandidate( broers en ‘n pa) op wie se grond ‘n kennis van Sparrman [1] ‘n Viverra putorius (muishond) gevang het. Dit was naby Rondebosch.
Die leser mag vra wat is nou snaaks is aan die noem van ’n muishond. Destyds was die beskrywing van Afrika-organismes nog in sy kinderskoene, en baie daarvan is gedoen deur Sparrman en sy mede-Sweed, medegeleerde en goeie vriend Thunberg. Beide was ook studente van die vermaarde taksonoom Linnaeus. Sparrman en Thunberg was beide aan die Kaap in April 1772.
Dit maak mens ook trots hoe sommige Kaapse inwoners en boere as fasiliteerders optree en selfs bruikbare menings verskaf ter bevordering van die wetenskap – so ver vewyderd van die boslanster-beeld wat skrywers opgedis het. Sulke mense het bestaan, maar ons het balans nodig.
Bron:
1. Sparrman, Anders. 1785. Voyage to the Cape of Good Hope: Towards the Antarctic Polar Circle, and Round the World: But Chiefly Into the Country of the Hottentots and Caffres, from the Year 1772 to 1776, Volume 1.
Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode
Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf. Terme soos Hottentotte en Caffres was destyds in gebruik.
Thomas Frederik Dreyer's Timeline
1727 |
August 24, 1727
|
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
|
|
August 24, 1727
|
|||
1764 |
July 15, 1764
|
Suid Afrika, Kaap
|
|
1765 |
September 1, 1765
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1768 |
1768
|
||
1772 |
1772
|
||
1775 |
September 28, 1775
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1783 |
May 8, 1783
Age 55
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|