Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
Join Geni to explore your genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Voortrekkers van Suid-Afrika - Doop van 58 Voortrekker kinders op 26 MEI 1844 te Valsch Revier, Winburg, Oranje Vrystaat, Suid-Afrika

Top Surnames

view all

Profiles

  • Rev. Daniel Lindley (1801 - 1880)
    Daniel Lindley (August 24, 1801 – September 3, 1880) was an American missionary in South Africa. He and his wife Lucy founded the Inanda Seminary School in 1869. Lindley was pastor to the first Dutch...
  • Jacomina Hendrina Viljoen, a1b3c4d2e12f4 (1802 - 1890)
    VAB MHG V469 ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- SY WAS GETUIE VAN HAAR KLEINSEUN ADRIAAN STEPHANIS ENGELBRE...
  • Adriaan Stephanus Engelbrecht (1843 - 1913)
    Doop . 1 van 58 Voortrekkers kinders gedoop op 26 MEI 1844 te Winburg deur Eerw. D. LINDLEY. Sien projek:- (Bygevoeg deur Y. DROST op 11 SEP 2023) --------------------------------------------------...
  • Adriaan Stephanus Engelbrecht, a3b3c10 (1803 - d.)
    HY WAS GETUIE VAN SY KLEINSEUN ADRIAAN STEPHANIS ENGELBREG SE DOOP OP 26 MEI 1844 TE WINBURG, ORANJE VRYSTAAT, SUID-AFRIKA Doop .... 1 van 58 Voortrekkers kinders gedoop op 26 MEI 1844 te Winburg deur...

Die projek poog om almal wat by die dope van die 58 kinders op 26 MEI 1844 te Valsch Revier, Winburg, Oranje Vrystaat, Suid-Afrika te lys onder een vaandel en hulle aan hul profiele op Geni.com te koppel.

Die kinders is almal deur Eerw. D. LINDLEY gedoop.

Fotos van die Doopregister is beskikbaar op die Familysearch.org webtuiste by die volgende skakels:-

Sien Beelde 67 tot 71 van 400. Doopinskrywing nommers 723 tot 780.

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-QJQ3?i=66&cc=... Beeld nommer 67

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-QJGQ?i=67&cc=... Beeld nommer 68

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-QJDS?i=68&cc=... Beeld nommer 69

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-QJHT?i=69&cc=... Beeld nommer 70

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-QJHT?i=69&cc=... Beeld nommer 71

LYS VAN DIE KINDERS WAT OP 26 MEI 1844 TE VALSCH REVIER, WINBURG, ORANJE VRYSTAAT, SUID-AFRIKA GEDOOP IS

Beeld nommer 67

723 - Maria Magdalena VOSLO

724 - Gerhardus VENTER

725 - Stephanis Johannis Marthinis SWANEPOEL

726 - Susara Margarita Magdalena VAN SCHALKWIJK

727 - Petrus Gerhardus ROBBERDS

728 - Cornelis Bernardus Jacobus GROBLER

729 - Lourens Stephanus Daniel DU PLESSIES

730 - Johanna Catarina Elisabet KRUGEL

731 - Theunies Johannes DU PLESSIES

732 - Maria Elisabet NUWENHUYSE

Beeld nommer 68

733 - Jacomina Elisabet DEBEER

734 - Elisabetta Johanna DELANGE

735 - Hester Marie Magdalena JANSE VAN RENSBURG

736 - Christina Johanna Sophia STIJN

737 - Elisabetta Cornelia Margarita Sophia KRUGER

738 - Bernardus Gerhardus KLEYNHANS

739 - Jurie Hendrik JANSE VAN VEURE

740 - Susanna Catarina LIEBENBERG

741 - Jacobus Fredrik VILJOEN

742 - Theodoris Ernst BOTHA

743 - Hendrik Josephus BOTHA

744 - Magdalena Adriana BEUKIS

Beeld nommer 69

745 - Jacobus Fredrik VAN DER MERWE

746 - Dorotea Hermina HARTSENBERG

747 - Johannis Hendrik DUPLESSIES

748 - Philippus Johannis Hermanis DUPLESSIES

749 - Petronella BOTHA

750 - Sophia Aletta OOSTHUIJSE

751 - Adriana Sucilea OOSTHUIJSE

752 - Gert Thomas Marthinuis SENEKAL (Moeder se van PRINSLO)

753 - Petrus Jacobus Nicolaas BOTHA

754 - Salomina Henotiena Christiena STIJN

755 - Maria Magdalena DUPLESSIES

756 - Ferdinant Johannis VAN DER MERWE

Beeld nommer 70

757 - Adriaan Stephanis ENGELBREGT, * 23 SEP 1843 Valsch Revier, s.v. Cornelis Johannes ENGELBREG en Maria Elizabeth Catharina KLOPPER. Getuies: Adriaan Stephanis ENGELBREGT, Jacomina Hendrina VILJOEN, Joseph VAN DIJK, Aletta Susanna Maria DE LANGE, Petrus Gerhardus Daniel STYN, Aletta Susanna ENGELBREGT. [9 persone in totaal]

758 - Aletta Elisabetta VAN DIJK

759 - Anna Maria MALAN

760 - Hendrik Petrus NUWENHUIJSE

761 - Lourins Rasmus PRINSLO (Moeder se van is BOTHA)

762 - Susara Jacoba ERASMUS

763 - Daniel Jacobus RIEKERT

764 - Elsje Maria Jordaan GROBLER

765 - Marthinus Jacobus FOURIE

766 - Anna Cornelia Margaretha OPPERMAN

767 - Johan Coenraad MARNEWIEK

768 - Sara Margarita VENTER

Beeld nommer 71

769 - Philip Rudolph VILJOEN

770 - Anna Martha VENTER

771 - Judit Christina LOUBSCHER

772 - Catarina Helena DUPLESIES (Moeder se van is ook DUPLESIES)

773 - Jacobus Cornelis Daniel VAN SCHALKWIJK

774 - Magdalena Maria Johanna Dorotea VAN SCHALKWIJK

775 - Pieter Jacobus NIEMAN

776 - Anna Susanna COETZER

777 - Martha Susanna STIJN

778 - Hester Elisabet Loret STIJN

779 - Anna Catharina ZENEKAL

780 - Catarina Johanna Maria VAN DIJK

AGTERGROND

https://af.wikipedia.org/wiki/Republiek_Winburg-Potchefstroom

Die Republiek Winburg-Potchefstroom was 'n Boererepubliek wat van 9 April 1844 tot 3 Februarie 1848 bestaan het. Die republiek is deur Andries Hendrik Potgieter, die leier van die Voortrekkers, gestig. Die voormalige republieke van Winburg en Potchefstroom is saamgesmelt om die Republiek Winburg-Potchefstroom te vorm.

Die republiek hou op om te bestaan nadat Winburg op 3 Februarie 1848 deur Harry Smith vir die Verenigde Koninkryk geannekseer en by die Oranjerivier-soewereiniteit ingelyf is. Potchefstroom word deel van die gebied wat in 1852 as die Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) erken is.

https://af.wikipedia.org/wiki/Winburg

Winburg is 'n dorpie in die Vrystaat wat in 1836 deur die Voortrekkers aangelê is. Dit was die eerste Vrystaatse hoofstad. Die naam is oorspronklik "Wenburg" gespel, wat volgens sommige kenners ter viering van die Boeremagte oor die Matabele gegee is en volgens ander oor die oorwinning in 'n regsdispuut oor die presiese ligging van die dorp.

Dit het 'n rol gespeel in verskeie ander oorloë met plaaslike stamme en was 'n gevegstoneel tydens die Rebellie van 1914. Vandag is dit 'n graan- en wolsentrum. Die N1 nasionale pad gaan langs die dorp verby, terwyl die N5 nasionale pad hier begin na Harrismith (en omgekeerd).

https://af.wikipedia.org/wiki/Daniel_Lindley

Daniel Lindley (Ten Mile Creek, Pennsilvanië, 24 Augustus 1801 - Morristown, New Jersey, 3 September 1880) was 'n Amerikaanse sendeling in Suid-Afrika.

Lindley is op 24 Augustus 1801[2] in Ohio [Nota 1] in die Verenigde State gebore as die seun van Jacob en Hannah Lindley. In 1824 gradueer hy aan die Ohio Universiteit in Athens, Ohio en vandaar is hy na die Union-kweekskool in Prince Edward, Virginië.[2] In 1831 kry hy toelating tot die Presbiteriaanse Kerk. Hy trou op 20 November 1834 met Lucy Virginia Allen. Na sy huwelik vertrek hy met behulp van die American Board of Missions as sendeling na Suid-Afrika. Saam met ander sendelinge begin hy onder die Matabeles werk. In 1837 vertrek hy na Natal om die evangelie aan die Zoeloes te verkondig. 'n Jaar later word dit egter vir hom ondraaglik – die Zoeloes het al die sendingstasies verwoes - en hy moet skuiling soek op 'n skip wat in die baai voor anker lê.

In 1839 doen hy bearbeiding onder die Voortrekkers in Natal. Die volgende jaar (1840) versoek lede van die Natalse Volksraad om hom as predikant aan te stel. Nadat Lindley dokumente aan 'n gekose Volksraadkommissie voorgelê het, het die Raad in 1841 beslis dat Lindley aangestel sou word. As vergoeding sou hy gratis woon en 'n salaris van £100 kry. Lindley het die aanstelling aanvaar en in die Voortrekkerkerk in Pietermaritzburg begin diens doen.

Lindley het van tyd tot tyd ook Port Natal en Weenen bearbei, terwyl hy in 1842 en 1844 ook nog 'n besoeke aan Potchefstroom en Winburg gebring het. Na die anneksasie van Natal is hy deur die Engelse owerhede besoldig. Die Voortrekkers het hy met ywer bedien maar hy wou graag weer sendingwerk doen.

In 1846 het die aktuarius van die Sinode van die Kaapse Kerke aan die sekretaris van die Kaapse regering meegedeel dat Lindley weer onder die Zoeloes wou arbei en dat hy herhaaldelike versoeke van die gemeenskap in Pietermaritzburg van die hand gewys het om te bly. Van 1847 tot 1858 het Lindley se sendingwerk onder die Zoeloes verrig. Daarna het hy van 1858 tot 1862 in sy geboorteland vertoef, om daarna tot 1873 sy werk in Natal voort te sit.

Hy het in 1873 finaal teruggekeer na Noord-Amerika en het op 3 September 1880 gesterf in Morristown, New Jersey op 79-jarige leeftyd. Hy is in die Sleepy Hollow-begraafplaas in New York begrawe.

Die dorp Lindley (1875) in die Vrystaat is na hom vernoem.

Sien sy profiel op Geni.com:- Rev. Daniel Lindley

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------