![](https://www.geni.com/images/external/x_com_black_16.png?1718400071)
![](https://www.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1718400071)
Die projek poog om almal wat by die dope van die 58 kinders op 26 MEI 1844 te Valsch Revier, Winburg, Oranje Vrystaat, Suid-Afrika te lys onder een vaandel en hulle aan hul profiele op Geni.com te koppel. Die kinders is almal deur Eerw. D. LINDLEY gedoop. Fotos van die Doopregister is beskikbaar op die Familysearch.org webtuiste by die volgende skakels:- Sien Beelde 67 tot 71 van 400. Doopin...