Die projek poog om almal wat by die dope van die 58 kinders op 26 MEI 1844 te Valsch Revier, Winburg, Oranje Vrystaat, Suid-Afrika te lys onder een vaandel en hulle aan hul profiele op Geni.com te koppel. Die kinders is almal deur Eerw. D. LINDLEY gedoop. Fotos van die Doopregister is beskikbaar op die Familysearch.org webtuiste by die volgende skakels:- Sien Beelde 67 tot 71 van 400. Doopin...
Voortrekker Begraafplaas- Pietermaritzburg==* Outeur en samessteller - Louis J Eksteen* Uitgawe 1 -2004=Die doel van die projek=Om soveel as moontlik van die persone in die begrafplaas op Geni te kry en ook die wat reeds hier is tot die projek by te voeg.# Begraafplase is 'n noodsaaklike bron in die rekonstruksie van die sosiale geskiedenis van 'n gemeenskap.# Die studie van die Groot trek is e...