![](https://www.geni.com/images/external/x_com_black_16.png?1718400071)
![](https://www.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1718400071)
Hierdie projek is geskep deur Y. DROST. Die koerant bylaag is in eie besit. Volksbladbylaag van 31 MEI 1961 16 bladsyeHier volg 'n kortlys van persone wat genoem word op elke bladsy van die bylaag:- VOORBLAD Presidentspaar:Pres. en mev. Charles Robberts (C. R.) SWART [ State President Charles Robberts Swart ]; [ Cornelia Wilhelmina de Klerk ]Premierspaar:Dr. en mev. Hendrik Frensch (H. F.) VERW...