Start your family tree now Is your surname de Koker?
There are already 32 users and 1,012 genealogy profiles with the de Koker surname on Geni. Explore de Koker genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

de Koker Genealogy and de Koker Family History Information

‹ Back to Surnames Index

Create your Family Tree.
Discover your Family History.

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!
view all

Profiles

About the de Koker surname

Theodorus de Koker gedoop 26/2/1732 te Bergen-op-Zoom Nederland. Hy was die seun van Judocus de Koker en Anna van der Viyver gedoop 12/9/1697. Anna se ouers was Petrus van der Viyver en Sara van Oosten. Theodorus het indiens getree as soldaat by Zeeland 1761 met die skip "Nieuw Nieuwerkerk " op weg na Batavia.

Hy het op 10253 dae van diens uitgetree in 1789. Hy is getroud op 1/4/1763 met Maria Sibella Swanepoel dogter van Johannes Swanepoel geb 1732 en Dina Brits geb 1726. Hulle het 5 kinders gehad.

Johannes se pa was Pieter Swanepoel het in 1784 begin werk het as matroos op "Barbestein" op weg na Batavia. Johannes se pa was Pieter Swanepoel SV/PROG en sy ma Maria Sibella Sachs. SM