Abraham Christoffel Johannes Swanepoel, b3c8d6e3f1

Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,746 Swanepoel profiles on Geni

Abraham Christoffel Johannes Swanepoel, b3c8d6e3f1's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Abraham Christoffel Johannes Swanepoel, b3c8d6e3f1



===Prisoners of War AOB == Added by AR Swanepoel

Database ID: 17362
POW Number: 18280
Surname: SWANEPOEL
Name: ABRAHAM CHRISTOFFEL JOHANNES
Age: 41
Address: LICHTENBURG
District: LICHTENBURG
Where Captured: LICHTENBURG
When Captured: 1901-03-03
Camp: BELLARY
Country: Indië
Ship (to): Onbekend
Ship (from): N/


Marage Certificate



In die doopregister van die NHK Potchefstroom is sy name net ‘Abraham Christoffel’ geskryf maar met die doop van sommige van sy kinders is sy name ‘Abraham Christoffel Johannes’ geskryf.


http://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=3256984 LICHTENBURG, Kieserville Main cemetery]


Notas deur David Abraham Swanepoel


Hoofsaaklik 'n uittreksel en herverpakking van die bron onder genoem. Laai die volledige tesis af vir inligting uit die addendums.


Abraham Christoffel Johannes Swanepoel (b3c8d6e3f1) is op 4 April 1860 gebore en is met Anna Gesina Potgieter getroud. Uit die huwelik is 4 seuns en 3 dogters gebore. Voor die uitbreek van die oorlog was Abraham ‘n sersant in die berede polisie van die ZAR en die familie was woonagtig in Vrededorp, Johannesburg.

Volgens ‘n kompensasie-eis wat hy op 10 Januarie 1903 ingedien het, was sy vrou, Anna Gesina, in die Barberton-konsentrasiekamp. Geen bewys vir Swanepoel se bewering, soos in die volledige eisdokument, bevestig dat Anna Gesina in die Barberton-konsentrasiekamp opgeneem was nie. Hulle name verskyn nie in die Barberton Residents Register nie en die twee registers vir sterftes in die kamp bevat ook nie ‘n inskrywing vir een van hulle nie.

Volgens rekords van die Mafikeng-konsentrasiekamp is Anna Gesina op 18 Mei 1901 saam met die jongste ses van haar sewe kinders in die Mafikeng-konsentrasiekamp in Tent 24c opgeneem. Volgens gegewens in die Mafikeng opnameregister was sy van Lichtenburg afkomstig (addendum F). Sy is toe ook in die kamp oorlede - sien rekord by profiel Na die oorlog het Abraham kompensasie geëis vir verliese wat hy gedurende die oorlog gely het. ʼn Opsomming van die eis is in die dokument hieronder aangedui (addendum K). In die volledige eisdokument is aangedui dat Abraham tydens die oorlog sy werk in die berede polisie verloor het. Sy huis, perdekar, perde en meubels is vernietig. Abraham se naam kom voor in ‘n lys van persone wat tydens die oorlog op 3 Maart 1901 geïnterneer is in die Madras-kamp in Indië (prisoniernommer 18280).

Bron:

Cooks, James Andrew. 2013. ʼn Genealogiese en historiese perspektief op ʼn gedeelte van die familie Swanepoel in Suid-Afrika (1698-1906) MA tesis, Noordwes-Universiteit. Gratis aflaaibaar by: https://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/10163.

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.


view all 12

Abraham Christoffel Johannes Swanepoel, b3c8d6e3f1's Timeline