Paulus Jacobus Maré

Is your surname Maré?

Connect to 3,780 Maré profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

Paulus Jacobus Maré

Also Known As: "Paul", "MARÉ", "MAREE"
Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
Death: December 1838 (69)
Farn Liebenbergsvlei, Betlehem, Thabo Mofutsanyane, FS, South Africa (Sterf 14 dae nadat 'n swaargelaaide skotskar vol Lemoenboompies op hom val)
Place of Burial: Bethlehem, Orange Free State, South Africa
Immediate Family:

Son of Ignatius Maré and Margaretha Maré, b2c7
Husband of Susanna Elizabeth Maré and Johanna Magdalena Maré
Father of Ignatius Petrus Mare; David Andries Mare; Susanna Sophia Elizabeth Minnaar; Catharina Magdalena Schönfeldt; Paulus Jacobus Mare and 15 others
Brother of Petrus Ignatius Maree; Johannes Petrus Maree; Lucas Johannes Jacobs Maree; Jacob Phillipus Mare; David Maree and 3 others
Half brother of Claudina Magdalena Le Roux; Francina Maria Mare; Alida Johanna Mare and Marthinus Gerhardus Maree

Occupation: Landdros
ID: a1b9c7
Managed by: Petrus Johannes Erasmus
Last Updated:

About Paulus Jacobus Maré

Baptism: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-W9WR-5

Bronne:

Judi Marais-Meyer register

Emerentia van Rensburg Register - NAAIRS navorser

C C de Villiers - Geslagregister van vroeë Kaapse families

Burger va Drakenstein. 2de Huwelik met Johanna Magdalena Pretorius op 10.3.31796

=====================================================================

Deesen inventaris is door de voorm: getuygen opgemaakt wegens den boedel van wylen Margaretha Roux en desselfs naagelatenen man de landb:r Ignatius Marais, nevens de bij den anderen in egt verwekte seeven kinderen in name

  • 1) Petrus Ignatius Marais oud 17 jaren
  • 2) Johannes Petrus Marais oud 15 jaren
  • 3) Jacobus Philippus Marais oud 13 jaren
  • 4) Susanna Margaretha Marais oud 8 jaren
  • 5) Paul Marais oud 5 jaren
  • 6) Anna Elisabeth Marais oud 2 jaren
  • 7) Margaretha Marais oud 2 maanden

Door opgem:e Ignatius Marais ter Weescamer overgegeeven den 14 October 1774.

O:G: de Wet, Secret:s

- Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC8/15.9 on http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F15.9&fr...


Inventaris van alle zodanige goederen en effecten als ’er op primo Jannuarij des jaars onzes Heeren een duizend acht honderd en drie ab intestato met ’er dood zijn ontruijmd ende nagelaten door den burger Ignatius Mareez ten voordeele zijner hier onder temeldene kinderen en erffgenamen, te weeten

  • 1) Petrus Ignatius Mareez
  • 2) Johannes Petrus Mareez
  • 3) Jacobus Philipp:s Mareez
  • 4) Paul Mareez
  • 5) Susanna Margaretha Mareez get:d met Abraham le Roux
  • 6) Anna Elizabeth Mareez geh:d met Albertus van Jaarsveld
  • 7) Margaretha Mareez geh:d met Petrus le Roux, } alle in huwelijk met wylen zijne eerste huijsvrouw Margaretha Roux geprocreeerd
  • 8) Gloudina Magdalena Mareez, get: met Daniel le Roux door den overleedene verwekt bij wijlen zijn tweede huijsvrouw Glaudina du Toit
  • 9) Marthinus Mareez oud 16 jaren door den overleedene verkreegen bij wijle zijne laatste huysvrouw Anna Dorothea Pretorius

...

Een opstal staande op de leeningsplaats gen:t de Keesjes Kraal geleegen over en omstreeks de Bot Rivier

...

Aldus gedaan ende g’inventariseerd ter plaatse voorm:t op den 3:e April 1803 ...

Aldus opgegeven ter Weeskamer den 2 Junij 1803 door Susanna Margareta Mareez, huijsvrouw van bovengem: Abraham le Roux

Voor de opgaaff: Susanna Margareta Maree

- Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC8/24.2 on http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F24.2&fr...

Note:

Op LDS, SAG 5 en in Voortrekker Stamouers word sy naam as "Paulus" aangedui.

Paul Maré was ’n burger van Stellenbosch. Later het hy na Graaff-Reinet verhuis waar hy van 1804 tot 1814 ’n heemsraadlid was. In hierdie tyd het hy by vier verskillende geleenthede as landros waargen eem, in April 1808, Oktober 1808, Julie 1812 en Januarie 1814. Teen ongeveer 1814 het hy hom in die distrik Uitenhage, op die plaas Zwartkopsrivier gaan vestig. Twee van sy seuns word ook later beken de landdroste.

Uit sy eerste huwelik is drie kinders gebore en uit die tweede agtien (waarvan omtrent vier jonk dood is). Fredrik (Frikkie) Korsten en Dietlof Siegfried was sy twee jongste kinders en is onderskeidel ik op 27 November 1821 en 27 Mei 1824, gebore. Hul skoolopleiding het hulle in Algoabaai ontvang. Ten tyde van die Groot Trek was hy getroud met Johanna Magdalena, Andries Pretorius se niggie.

In 1838 het Paul Maré besluit om die Kaapkolonie te verlaat en hom in Natal te gaan vestig. Hy was volgens Jan Visagie in "Voortrekker Stamouers" woonagtig in wyk Coega, distrik Uitenhage. Hy vertrek ongeveer Nov 1836 met vyf van sy kinders wat hom vergesel, wat waarskynlik vir Wynand Wilhelmus, Frederik Korsten en Jacob Phillippus ingesluit het. Paul Maré was blykbaar leier van die groep, of hull e was moontlik deel van Johannes Stephanus Maritz se trek. Die Trek waarin hy was het blykbaar gegroei tot nagenoeg 400 waens. Die Trekkers was hoofsaaklik uit Graaff-Reinet en Uitenhage afkomstig. An dries Pretorius is hierdie Trek vooruit.

Die Trek het die gebaande roete gevolg - verby Liebenbergsvlei (distrik Betlehem) in die Oranje-Vrystaat. Daar was 'n driffie waar die waens moes deurgaan. Toe sy wa deur die drif gaan, was Paulus Mar é in sy wa. lemand het geroep dat hy moet kom kyk na al die wild. Hy het opgestaan in sy wa om te kyk, maar die wa stamp toe ongelukkig en hy val voor die wiele van 'n skotskar wat agter aan die wa va sgehaak was. Die skotskar was vol lemoenboompies wat hy in die nuwe Transvaal wou plant. Hy kry seer en breek onder andere sy ribbes. Die hele Trek het tot stilstand gekom vir 10-14 dae terwyl Paulus behandel is. Paulus sterf egter en word begrawe by 'n groep kinders wat as gevolg van masels in 'n vroeëre geselskap oorlede is.

ln 1893 het Paulus se seun Frederik Korsten Marê, landdros van Heidelberg, moeite gedoen om uit te vind waar sy pa se graf is. Hy het toe 'n monument op die graf laat oprig wat vandag nog daar staan. ("My Moeder 'n Voortrekker.", P.J. Havemann, Natal Press Pty Ltd., Pietermaritzburg).

Nadat Paul(us) Maré by Liebenbergsvlei verongeluk het, het sy weduwee, Johanna Maré, het die trek voortgesit en hulle is verby die Oliviershoekpas naby Mount Aux Sources oor die berge Natal toe. Sy h et op 25 Oktober 1838 by die laer van Gert Maritz aan die Klein Tugela, aangekom. Volgens die Dagboek van Erasmus Smit (G. Preller se weergawe) het hierdie Trek op 25.10.1838 by die ander een aangeslu it by die Bloukransrivier. Verder meld Erasmus Smit "...in die agtermiddag het verskeie waens by die laer aangekom, nl. die van weduwee P. Maree, Coenrad Pieters, ens."

Een van Paulus se kleindogters, Hester Magdalena Maré (Wynand se dogter) was as 13-jarige die touleier van die eerste wa wat by die Drakensberge afgedaal het. Wynand Maré was in 'n groep van 9 waens w at met 'n ander geselskap vooruitgetrek het. ("Piet Retief", G. Preller, p. 110.) Wynand se wa was toe omtrent vier myl van Blaauwkrans.

Op 16 Februarie kom daar van Bloukrans af 'n sekere mnr. Oosthuizen by die Marés aan. Hy nooi hulle uit om by hom te kom kuier en sê dat die teenwoordigheid van mev. Maré nodig sal wees by die bevalli ng van sy skoondogter. (Hester was 'n bekende vroedvrou en sy het onder andere die bevalling van Louis Botha ook waargeneem.) Die Marés neem toe die uitnodiging aan en bring alles in gereedheid om te trek, maar die vertrek was vertraag deur die feit dat een van die agterosse soek was. Hulle bly toe 'n dag langer oor, en word sodoende die Blaauwkransmoorde gespaar.

Toe kmdt-Genl. Andries Pretorius ongeveer ’n maand later met ’n kommando teen Dingaan opgetrek het, het Jacob Philip, een van Paulus se kinders, hom vergesel. Na die slag van Bloedrivier het die weduw ee Maré en haar kinders hulle in Pietermaritzburg gaan vestig. In 1842 het Fredik en Dietlof albei in die slag van Congella teen die Britse troepe geveg.

DEPOT KAB
SOURCE CAD TYPE LEER VOLUME_NO 1/2/14 SYSTEM 03 REFERENCE 11/9A25 PART 1 DESCRIPTION HISTORICAL INFORMATION. PERSONS. VOORTREKKER PAUL MARE. STARTING 19340000 ENDING 19340000



SAG Vol5 p475

Tydens die Groot Trek val hy van sy wa voor 'n swaar belaaide skotskar naby die huidige Bethlehem. Beswyk en is daar begrawe, waar sy graf nog te vinde is. (http://www.ajmare.com/pafg05.htm#565)



Paulus (Paul) Maré (Stellenbosch, Kaapkolonie, 7 Julie 1767 – omgewing huidige Bethlehem, Oranje-Vrystaat, 1838) was ’n Voortrekker, kerkman en die vader van twee seuns wat belangrike ampte in die Zuid-Afrikaansche Republiek beklee het: Dietlof en Frederik. Hy was 'n neef van Jacob Maré se vader.

Maré was die sewende kind van Ignatius Maré en sy vrou, Margaretha Roux. Hy was ’n burger van Stellenbosch, maar verhuis later na Graaff-Reinet. Van 1804 tot 1814 was hy heemraad van Graaff-Reinet en in dié tyd neem het hy by vier verskillende geleenthede as landdros waargeneem. Omstreeks 1814 het hy en sy gesin na die distrik Uitenhage verhuis en hulle gevestig op die plaas Zwartkopsrivier. In 1824 is hy as ouderling van die gemeente Uitenhage afgevaardig na die eerste Sinode van die NG Kerk, in Kaapstad.

In 1838 het die sewentigjarige Maré die Kaapkolonie verlaat om hom in Natal te vestig. Hy het as leier van ’n klein Trekgeselskap iogetree wat hoofsaaklik uit familie en vriende uit die distrikte Graaff-Reinet en Uitenhage bestaan. Sy geselskap het die Kolonie na Pieter Retief verlaat en voor Andries Pretorius s’n.

Naby die teenswoordige Bethlehem het hy verongeluk toe hy voor die wiel van ’n skotskar beland. Hy is op die plaas Liebenbergsvlei begrawe, waar later ’n gedenksteen op sy graf opgerig is.

Maré was twee keer getroud: op 13 Junie 1790 met Susanna Elisabeth Fourie en op 10 Maart 1796 met Johanna Magdalena Pretorius, 'n niggie van kmdt.genl. Andries Pretorius. By sy eerste vrou het hy drie kinders gehad en by die tweede 14. Sy seun Frederik Korsten Maré was landdros in die ZAR

view all 27

Paulus Jacobus Maré's Timeline

1769
July 7, 1769
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
August 13, 1769
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
August 13, 1769
1791
1791
1793
March 1793
Graaff-Reinet, South Africa
1795
1795
1797
1797
1798
July 1, 1798
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa