Jaco Strauss skryf:
''Die Barend PIETERSE skakeling maak GEEN sin nie. Johanna kon NIE in 1714/5 gebore wees en op 17 Nov 1726 reeds 'n dogter (Maria DE NYS) doop nie. Hierdie skakeling moet asb verwyder word''
Volgens Corney Keller se deurbraak is daar 'n skakeling tussen Geertruij Willemsz en Johanna Pietersz.
Sovêr ek verstaan is Johanna Pietersz die dogter van Pieter Jansz (Pieter Jansz van Nimwegen, PROG) en Maria Helm (Maria Helm, b3 SM/PROG).
Die profiel van Pieter Jansz op Geni.com wys byvoorbeeld dat hy 3 Pieters dogters gehad het. Hester, Lucretia en Helena. Is Johanna Pieters dan nog 'n dogter van Pieter Janz van Nimwegen?
Ja @Drummond, maar Johanna is sy dogter by Maria HELM(ES). Die ander dogters was by Cornelia THEUNSZ (Cornelia Jacobsz van Nimwegen)
Dit is so moeilik want voorheen het my lyn Susanne Laurent toe geloop, in Frankryk. Nou loop dit Geertruij Willemsz toe.
Maar, volg ons Rentia se lyn (ons mtDNA stem ooreen behalwe vir een mutasie) op Geni.com, loop dit Elizabeth 'Isabeau' Le Bleu toe; wat weer in Frankryk is.
Hoe "waterdig" is die navorsing hier? Wat dink jy van die bronne Jan?
Hallo Drummond,
Het gaan loer, as jou stamboom op Geni reg is, loop jou mtDNA tans Frankryk toe, onder meer deur Alida Blomerus b4! Die stammoeder was Jean de la Batte. Kan net die een pad volg.
Gee maar 'n profiel as ek verkeerd verstaan het. Ek dink hier is die bronne goed, as mens nou die handskrif reg lees!
Groete
Jan
Hi Jan,
Ja, die lyn is terug na hoe dit voorheen was. Hierdie informasie maak meer sin as wat daar was 22/01/2016.
Maar, daar is oorweldige bewys dat Johanna Pietersz van Nimwegen die dogter van Pieter Jansz van Nimwegen en Maria Helm kan wees. Dit is nie my navorsing nie, maar dit is baie oortuigend! Ek haal die volgende (indirek) aan, uit Jaco Strauss en Corney Keller se navorsing.
Soos Jaco sê - die Barend Pieterse skakel maak nie sin nie. Sy sou te jonk gewees het om Maria De Nys se ma te wees. Seker die mees oortuigende bewys, danksy Corney Keller, is uit Kaapstad troues 1734, p. 29:
Den 3 8ber
Christiaen Peetshold, van Frankfort aen den Oder soldaet
in dienst der e: comp: jongman, met Johanna
Pieterze van Nimwegen, wed:e wijlen Jan den Nijs.
Ons weet ook danksy die rolle van 1696 af dat Pieter Jansz van Nimwegen en Maria Helm/Helmus saam gewoon het (1696, 1698, 1700, 1702, 1703*)
Soos ek sê, baie, baie oortuigend.
Naaste wat ek aan Johanna 'van Nimwegen' kom is:
Geertruy Helmes (Maria Helmes se suster) het 'n dogter Johanna (gedoop 1.1699) gehad. Nou Geertruy is in 1707 oorlede. Is daar nie 'n moontlikheid dat hierdie Johanna in die sorg van haar suster Maria geplaas is, en sy ook dan die van Nimwegen van aangeneem het nie?
Dit verklaar egter nie waarom sy nie 'n dogter Geertruy sou he nie.
Ek het die Johanna Siek profiel geskep nogtans.
Dear Shirley,
Rest assured that we didn't "copy" you in.
You're following the profile of Johanna Pieterse / Pietersz van Nimwegen. Consequently, discussions relevant to that profile are automatically sent to you by Geni.com.
There is a solution. At the very bottom of the email you received is link you can click. It says "Unsubscribe" and clicking it should prevent you from being barraged by further unsolicited unintelligible verbiage a.k.a. my beautiful and under-represented first language: Afrikaans.
I am conversant in several languages. The language I choose to converse in is largely dependent upon whom I am speaking to. This discussion is in regards to a Dutch woman, at the Cape. Afrikaans and Dutch are mutually intelligible. I have never, for a moment, presumed to force someone to use one language or another. The advice from Eileen is sound advice. If you don't understand it, translate it; or ignore it. Don't impose upon others to do as you please, simply because it suits you.
Thank you for completely derailing this discussion.
What is the Source evidence that establishes Johanna Pietersz de Nys as the daughter of Pieter Jansz van Nimwegen and Maria Helm?
The FFYP reference in the About http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8597.htm seems to suggest that Barend Pieters & Jeanne Néel are the parents.
Source is Corney Keller, I'll copy what I have of the original discussion:
1696
District Drakentseijn
Jan le Roux }
Gabriel le Roux } maats
Pieter Jansz en Maria Elmus
Jan Macassar
Cornelis Knots en Dirkje Helmus
Jan Colmer
(VC39 vol 1 page 165)
1698
Godert Jans v. Ceijlon
Pieter Jansz v Nimwegen en Maria Helmes 1 k.
Jan Schepping en Jacoba Willens 1 k.
(p. 184)
1700
Francois Bastiaanse en Anna Maria Pieters
Pieter Janse v. Nimwegen en Maria Helmes
Pieter Janse v. Marseveen en Elisabeth Dupree
1702
Onder 't district v. Drakenstein
- Pieter Jansz v. Nimwegen & Maria Elwes 4 k.
(VC 49 page 9)
Then, the following more substantial:
Kaapstad troues 1734, p. 29:
Den 3 8ber
Christiaen Peetshold, van Frankfort aen den Oder soldaet
in dienst der e: comp: jongman, met Johanna
Pieterze van Nimwegen, wed:e wijlen Jan den Nijs.
i.e. Marriage to Jan De Nys, which shows her name as Johanna Pieterze van Nimwegen.
Okay - so then, the person in this baptism register:
Johanna: d'Vader Barent Pietersz, d'Moeder Johanna Nel, getù Willem Odèndaal, en Jùdith Nel, 13e Octb 1715. http://www.e-family.co.za/ffy/e1266.htm
is a different Johanna altogether?
Sharon, I think there's Johanna Pieterse daughter of Barend Pieterse and Johanna Nel i.e. the sister of Judith Nel. See Judith Nel and Willem Odendaal as witnesses?I don't know how the *van Nimwegen* got attached to this Johanna Pieterse b.1715. It's not on the baptismal entry you linked, that I can see.
We have evidence (as above) that Pieter Jansz van Nimwegen and Maria Helms lived together 1696, 1698, 1700, 1702, 1703.
Here we have an entry specifically referring to Johanna Pieterze van Nimwegen, the widow of Jan Den Nys , marrying Christiaen Peetshold. There is a baptism for Anna Christina Peetzholt, for example, that also refers to Johanna Pieterz van Nimweegenen (https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-195263-10?cc=147...).
I think that a leap may have been made between Johanna Pieterse, daughter of Barend Pieterse Johanna Nel, and Johanna Pietersz van Nimwegen. Hence the confusion.
Also, Cape Town Marriages 1725, page 13:
28 d:o
Jan Nijs, van Cabo, jongm: en Johanna Pietersz, van Cabo, jonge d:r.
http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town...