Adalena Tricharda Bekker, h5

Is your surname Naudé?

Connect to 6,512 Naudé profiles on Geni

Adalena Tricharda Bekker, h5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Adalena Tricharda Bekker, h5

Algemeen bekend as Adla.

"Twee jaar na Bey se geboorte is sy suster Adla gebore. Sy is Adalena Tricharda gedoop, vernoem na ouma Magdalena van Huyssteen en Tricharda nadat Jozua 'n nagmaalsdiens op Louis Trichard waargeneem het en sy daar gedoop is."

"Teen daardie tyd het hulle jonger suster Adla ook by Beyers, Joos, en Hymne op die kampus aangesluit. Adla het haar BSc-graad in 1936 voltooi – ook met behulp van n universiteitsbeurs. In 1937 het sy hierdie graad aangevul met dieselfde kwalifikasie as Hymne, naamlik die Sekundaire Onderwysersdiploma, ook met lof."

Bron:

Beyers Naudé 1915-1963: Die vorming van n dissidente Afrikaner / Ruhan Fourie. Proefskrif: MA in Geskiedenis in die Fakulteit Geesteswetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch https://core.ac.uk/download/pdf/188221833.pdf

view all

Adalena Tricharda Bekker, h5's Timeline