Is your surname Naudé?

Connect to 5,000+ Naudé profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Vryheidster Naudé

Huwelik: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HT-DT6S-YDL?i=196&cc=...

Lewensjare volgens https://ancestors.familysearch.org/en/LCTQ-RY9/vryheidster-naude-19...

Algemeen bekend as Stella. Die naam Vrijheidster is te wyte aan haar pa se kreatiwitieit en Afrikanernasionalisme.

"Haar naam – Vryheidster – is geïnspireer deur Jozua se dors en drang na vryheid vir die Afrikaner-volk. Sy het wel verkies om Stella – wat ster beteken – genoem te word, want haar doopnaam was vir haar 'n verleentheid. [1]

1. Beyers Naudé 1915-1963: Die vorming van n dissidente Afrikaner / Ruhan Fourie. Proefskrif: MA in Geskiedenis in die Fakulteit Geesteswetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch https://core.ac.uk/download/pdf/188221833.pdf

view all

Vryheidster Naudé's Timeline

1918
August 30, 1918
1946
June 25, 1946
Harrysmith
1985
1985
Age 66