Lichtstraal Söhnge, h1

Is your surname Naudé?

Connect to 6,501 Naudé profiles on Geni

Lichtstraal Söhnge, h1's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Lichtstraal Söhnge, h1

"Terwyl Jozua sy studies voltooi en sy werksaamhede by die Christelike Studente Vereniging (CSV) hom besig gehou het, het Ada geboorte gegee aan n tweeling. Net een van die geborenes het oorleef en weens die donker teleurstelling, noem die Naudé egpaar hulle eerste kind Lichstraal." Beyers Naudé 1915-1963: Die vorming van n dissidente Afrikaner / Ruhan Fourie. Proefskrif: MA in Geskiedenis in die Fakulteit Geesteswetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch https://core.ac.uk/download/pdf/188221833.pdf

Sterfdatum vanaf IdentityNumber.org en die volgende:

Geboortedatum volgens Staatskoerant no36685, 26 Julie 2013, p 69. Hierdie boedelkennisgewing dui haar laaste adres aan as Princess Christian Home, Brooklyn Pretoria.

Sy kort minder as 1 maand om 105j te bereik.

Noemnaam "Liggie"

view all

Lichtstraal Söhnge, h1's Timeline

1908
July 20, 1908
2013
June 25, 2013
Age 104