Jozua Francois Naudé, h3

Is your surname Naudé?

Connect to 6,497 Naudé profiles on Geni

Jozua Francois Naudé, h3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jozua Francois Naudé, h3

https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/naude-jozua-francois-2/

Volgens Fourie was hy en sy broer Beyers as seuns baie na aan mekaar. Aan die Universiteit van Stellenbosch gee “Joos” en “Bey”, as medewerkers, ‘n studentekoerant Pro Libertate uit, alternatief maar nie opponerend nie tot die amptelike studentekoerant, die Stellenbosse Student. Die koerant was nie liberaal as sulks nie, maar wou studente leer dink. Hulle ouers was nie beindruk met die vreemde idees van hulle seuns nie. Van die twee was Joos op Universiteit meer die rebel, maar was nie later in sy lewe radikaal soos Beyers nie.

Beyers Naudé 1915-1963: Die vorming van n dissidente Afrikaner / Ruhan Fourie. Proefskrif: MA in Geskiedenis in die Fakulteit Geesteswetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch https://core.ac.uk/download/pdf/188221833.pdf

view all

Jozua Francois Naudé, h3's Timeline