Anna Catharina Elizabeth Lottering, b6c4d2e2

Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,679 Swanepoel profiles on Geni

Anna Catharina Elizabeth Lottering, b6c4d2e2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Anna Catharina Elizabeth Lottering (Swanepoel), b6c4d2e2

Birthdate:
Death: after circa 1850
En route to Inhambane, present Mozambique (Murdered)
Immediate Family:

Daughter of Adriaan Johannes Swanepoel and Anna Cornelia Swanepoel
Wife of Jacobus Arnoldus Francois Lottering
Sister of Jacobus Christoffel Swanepoel; Johanna Catharina Wilhelmina Jacoba Hefer, b6c4d2e3; Maria Magdalena Swart, Potgieter, b6c4d2e4; Hendrina Christina Swart, b6c4d2e5; Hester Margaretha Dorothea Meintjes, b6c4d2e6 and 1 other

Managed by: Peter Dennis...Gone fishing!
Last Updated:

About Anna Catharina Elizabeth Lottering, b6c4d2e2

SAF 2018, met nota:

Jacobus Arnoldus Francois (Wilde Koos) * 18.10.1816 ≈ Cradock 19.11.1816 x huwelikshof, Colesberg 2.9.1838 Anna Catharina Elizabeth SWANEPOEL, met vrou en 5 kinders op pad na Inhambane vermoor.

Dis nie bekend waarom haar man as Wilde Koos bekend gestaan het nie, sy broer was Wilde Frans. Mits kinderverwekking na die huwelik begin het en met spasiëring van 2 jaar, kan mens aanneem dat sy na 1850 oorlede is op 30+ jaar. Die presiese datum van die moord en dus hulle sterftes is nie bekend nie en ook nie die name van die kinders nie. Volgens Wikipedia is die nedersetting te Delagoabaai na 1850 herbou omdat plaaslike stamme dit verwoes het. Daar kon dus onrus in daardie tyd gewees het, maar dit sal deur behoorlike historiese navorsing bevestig moet word. Die 2 jaar beginsel hou ook nie altyd water nie en vroeë sterftes en meerlinge kan 'n invloed uitoefen.

SAF 2018 bevat die volgende waarskuwing oor die van Lot(t)riet/Lottering: “Hierdie familie-register was opgedateer in 2014 met ‘n nota van die samestellers dat daar “heelwat teenstrydighede” in díe register is. Hierdie (2018) register bevat slegs enkele opdaterings van datums van die 2014 weergawe met geen grootskaalse veranderinge in die struktuur of koppelings van die vorige register weergawe nie. Die 2018 register mopet dus ongelukkig ook deurgegee word met dieselfde opmerking dat daar moontlik treenstrydighede mag wees. (Andrew Dippenaar, Samesteller SAF 2018).”

view all

Anna Catharina Elizabeth Lottering, b6c4d2e2's Timeline

1820
December 28, 1820
1821
February 11, 1821
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
1850
1850
Age 29
En route to Inhambane, present Mozambique