Anna Cornelia Swanepoel

Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,682 Swanepoel profiles on Geni

Anna Cornelia Swanepoel's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Anna Cornelia Swanepoel

Ten tye van hulle huwelik was beide van Uitenhage-distrik afkomstig.

______________________________________________________________

Notas deur David Abraham Swanepoel, direkte nasaat van 5 geslagte

Anna Cornelia Swanepoel (b7c7d2) word gebore in die distrik Swellendam op 1.6.1796, waarskynlik op een van die leenplase onder die Swartberg. Sy is volgens die stamlynnommer die 2de oudste kind.

Sy beweeg deur die Uitenhage-distrik waar sy trou met Adriaan Johannes, seun van Jacobus b6c4 wat nooit getrou het nie. Sy was die dogter van Abraham Christoffel b7c7, wat op sy beurt die seun was van Hendrik Swanepoel b7, seun van die SA stamvader Pieter Janz a4. Sy en haar man was albei 3 geslagte verwyder van die stamvader. Kleinneef en -niggie dus. Sy was 21 jaar oud met die huweliksluiting, redelik laat vir daardie jare.

Haar bewegings kan gevolg word in haar man se inskrywing. As my teorie reg is dat haar sterfplek van Zuiderfontein soos aangegee in SAG 12 [1], dieselfde is as Zypherfontein, weens ’n skryf- of leesbaarheidsfout, dan het sy in haar leeftyd seker die verste getrek van al die Swanepoels. Dis ongeveer 900km soos die voël vlieg en nog baie langer so met die draai. Daarby het sy ook nie eers so oud geword nie. Sy het bietjie langer as ander geleef maar 62 jaar is nie oud nie.

Sy en my oupagrootjie wat op Enkelbosch, die Koppiesfamilieplass begrawe is, moes mekaar vir 14 jaar geken het. Sy was sy ouma.

Bronne:

1. Suid-Afrikaanse Geslagsregisters vol 12: So-Sz p.489-490

2. Sterfkennis (opgelaai)

3. Uittreksels uit testament (opgelaai)

Kopiereg: Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

______________________________________________________________-

view all 11

Anna Cornelia Swanepoel's Timeline

1796
July 1, 1796
Dist, Swellendam, Cape of Good Hope, South Africa
1797
October 12, 1797
Age 1
Paarl, Drakenstein, Cape of Good Hope, South Africa
1817
October 9, 1817
Cape of Good Hope, South Africa
1820
December 28, 1820
1823
June 1, 1823
Field Cornetcy Zwarteruggens, Uitenhage, Cape Colony
1825
December 3, 1825
Uitenhage, Eastern Cape, South Africa
1827
1827
Heilbron, Orange Free State, South Africa
1831
January 29, 1831
Brakrivier, Noord Kaap, South Africa
1833
January 12, 1833
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa