Matching family tree profiles for Carel Gert Steenkamp, b13c8d4e8f8
Immediate Family
-
Privatechild
-
Privatechild
-
Privatechild
-
father
-
sister
-
brother
About Carel Gert Steenkamp, b13c8d4e8f8
===League of Veterans AOB === Added by AR Swanepoel
Database ID: 2633
Surname: Steenkamp
First Names: Carel Gert
Date of Birth: 19.11.1883
Residence 1899: Ermelo
Name Last Officer Kmdt Willem Hendrik Bührmann
Capture Date: Junie 1902
Date of Death: N/A
Widow Veteran: N/A
Latest Address: Welgelegen Bus 42, Ermelo
Branch: Ermelo
Notes: 283
Carel Gert Steenkamp - x(Huwelik) Anna Hendrina Steenkamp (Nee) Scheepers - 1908-09-01 Added by AR Swanepoel
Carel Gert Steenkamp - +(Sterf Geval) - 1963-08-13 Added by AR Swanepoel
Lang Carel
Lived 1919 in Welgelegen, PK 42, Ermelo,Mpumalanga, South Africa.
Carel Gert Steenkamp was gebore op Donderdag die 19de November 1882 te Welgelegen in die Ermelo omgewing . Carel was 'n seun van Willem Steenkamp en Aletta Fourie . Carel het in huwelik getree met Anna Hendrina Scheepers op Dinsdag die 1ste September 1908 te Ermelo in die destydse Transvaalse Kolonie . Uit die huwelik word gebore:- Willem Steenkamp 4.9.1909 en Magareta Elizabeth “Mawiek"" Steenkamp 26.7.1914 . Carel kom te sterwe op Dinsdag die 13de Augustus 1963
Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.
---
Carel Gert Steenkamp, b13c8d4e8f8's Timeline
1883 |
November 19, 1883
|
Welgelegen, Ermelo, Transvaal, South Africa
|
|
1963 |
August 31, 1963
Age 79
|
Hospitaal, Ermelo,Transvaal, South Africa
|