Cornelis Vincent van Gogh

Is your surname van Gogh?

Connect to 1,113 van Gogh profiles on Geni

Cornelis Vincent van Gogh's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Cornelis Vincent van Gogh

Also Known As: "Cor"
Birthdate:
Birthplace: Zundert, Zundert, North Brabant, The Netherlands
Death: April 14, 1900 (32)
Brandfort, OVS (Suicide, opgelopen geweerschot)
Immediate Family:

Son of Theodorus van Gogh; Theodorus van Gogh; Anna Cornelia Carbentus and Anna Cornelia Carbentus
Husband of Anna Eva Catherine Milne (van Gogh)
Brother of Vincent Willem van Gogh; Anna Cornelia van Gogh; Theodorus van Gogh; Elisabeth Huberta van Gogh; Willemina Jacoba van Gogh and 6 others

Occupation: werkz. bij Z.-Afr. Spoorweg Mij, tekenaar en soldaat, Geen kinders
Managed by: Diederik Mooij
Last Updated:

About Cornelis Vincent van Gogh

DN:

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-XHJ7?i=583&cc... https://nl.wikipedia.org/wiki/Cor_van_Gogh

Place of death: Brandfort, Orange Free State, (South Africa)

Burger Deaths: Anglo Boer War

Surname VAN GOGH Name Cornelis Vincent Age 32 Address Hollander Commando ZASM Pretoria Battle Brandfort Buried Brandfort Ref ID3384



Cornelius "Cor" van Gogh was the youngest of the Van Gogh children, but, like his brothers, he too died young. After the collapse of his marriage, Cor served in Johannesburg and died seven months after the start of the Anglo-Boer war. He was listed as killed in action in the Boer forces, but there are unconfirmed reports that he committed suicide.

Cornelis (‘Cor’) Vincent van Gogh (1867-1900) attended high school, and in 1884 became an apprentice at the engineering works of Egbert Haverkamp Begemann in Helmond. He worked in England for a while, in a factory in Lincoln, and in 1889 left for South Africa, where he worked for the Cornucopia Gold Company near Johannesburg. He also worked as a civil servant with the Netherlands South African Railway Company. In 1898 he married Anna Catherine Fuchs in Pretoria, but the marriage lasted only eight months. Cor fought as a volunteer in the Boer War. He committed suicide in 1900.

Bloemnuus 17 Sept 2015

Deur Jens Friis

IN sy leeftyd het Vincent van Gogh skaars ’n skildery kon verkoop, maar 125 jaar ná sy dood is selfs biografieë oor hom topverkopers. Veral Steven Naifeh en Gregory White Smith se bewering in Van Gogh: The Life van 2011, dat die skilder waarskynlik per ongeluk deur twee seuns in die koringveld buite Auvers-sur-Oise dood­geskiet is en nie selfmoord gepleeg het soos wyd geglo is nie, het opspraak gemaak.

Nou verskyn ’n biografie oor die derde Van Gogh-broer in Afrikaans en Engels by Zebra Press, die historikus Chris Schoeman se Die onbekende Van Gogh – Die lewe van Cornelis van Gogh van Nederland tot Suid-Afrika. Ook hierdie broer is gewelddadig dood – boonop in Suid-Afrika. Cornelis Vincent van Gogh was 14 jaar ­jonger as sy bekende skilderbroer. Die laaste tien jaar van sy lewe het hy in Suid-Afrika deurgebring, voordat hy sy eie lewe geneem het – nie in Pretoria of ’n Britse hospitaal, soos al bespiegel is nie, maar as ’n lid van die Boerekommando’s in die Vrystaat, in ’n Rooikruis-hospitaaltjie by Brandfort.

Schoeman is bekend vir onder meer sy Boereoorlogboeke Engele in die vreemde – Buitelandse vroue in die Anglo-Boeroorlog (2013), Churchill’s South Africa en Broers in die stryd – Hollanders in die Anglo-Boereoorlog (2012).

Dit was tydens navorsing vir laasgenoemde dat hy in 2010 meer kon uitvind van dié Van Gogh, wat tydens die Boereoorlog in 1900 ernstig siek weens koors was en deur die Boere hospitaal toe gevat is en homself toe daar geskiet het. Hy was 32.

As ’n seuntjie het Cor groot bewondering vir Vincent gehad. Schoeman skryf hoe ­Vincent lang ente met sy klein boetie gaan stap het op die platteland van Etten toe hy in die laat 1870’s vir ’n wyle weer by sy gesin gewoon het. Hy het Cor, wat in 1867 gebore is, gehelp om groenigheid vir sy konyn te soek en dan moes die seuntjie hom help om ’n kaart van die omgewing te teken.

Vir navorsing vir sy boek is Schoeman ­terug na die woonplekke van die Van Goghs in Brabant in Nederland, waar die vier broers (die oudste is doodgebore) en hul drie susters in die armoedige pastorie van ­Zundert gebore is. Dit is ook tydens dié speurtog dat hy kon uitvind op watter skip en dag in 1889 die 22-jarige Cor na Suid-Afrika vertrek het as ’n spesialis op die gebied van stoommasjiene. Hier het hy eers vir die Cornucopia Gold ­Mining Company in Johannesburg gewerk en daarna vir die Nederlandsche-Zuid-Afri­kaansche Spoorweg-Maatschappij in Pretoria as spoorweg­ingenieur.

Tydens die Jameson-inval het hy hom aan die kant van die Boere geskaar en toe die oorlog uitbreek hom by die Vrystaatse vrywilligerskorps onder kommandant J.S.F. Blignaut aangesluit. Hy is in ’n ongemerkte graf by Brandfort begrawe.

Die ironie van die vrywilligerskorps, sê Schoeman, is dat die Boere hulle nie eintlik verwelkom het nie. Op enkele uitsonderings na kon hulle nie behoorlik skiet of perdry nie, en is hulle allerweë as ’n las beskou. Vir die buitelanders, wat verwag het hulle sou met ope arms verwelkom word, was dit dus ’n groot ontnugtering.

Die jong Van Gogh en sy oudste broer se verhouding word deur hul briefwisseling en ander argiefmateriaal bekyk. Die opvatting dat Cor skilderye van Vincent hier in sy besit gehad het, is nie waar nie, sê Schoeman.

zie ook:
https://www.genealogieonline.nl/stamboom-peijsel/I24942.php


SK https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-XHJ7?view=ind...

Huwelik https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91V-SFJ4?view=ind...

Geboorte https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QL7G-YVH6


GEDCOM Note

Category: Zundert, Noord-Brabant, Nederland
Category: Brandfort, Free State pre 1910

Biography =="The Hollanders in South Africa" states "Another Dutch casualty of thewar was Cornelius van Gogh, youngest brother of the worldfamous painter Vincent van Gogh. His controversial death during the war in a British hospital in Brandfort is dealt with in Chapter 5."

Brandfort is a small town in the Orange Free State in South Africa.
More information to research at http://rynoswart.wordpress.com/2011/01/11/cornelius-van-gogh-boer-k...

Sources

≤references />

view all

Cornelis Vincent van Gogh's Timeline

1867
May 17, 1867
Zundert, Zundert, North Brabant, The Netherlands
1900
April 14, 1900
Age 32
Brandfort, OVS