David Johannes Hennop, b1c1d8 / L5G6-ZW4

Is your surname Hennop?

Connect to 155 Hennop profiles on Geni

David Johannes Hennop, b1c1d8 / L5G6-ZW4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About David Johannes Hennop, b1c1d8 / L5G6-ZW4

e12f4 Anna Maria Martha Charlotta DU PLESSIS *30.04.1836 ≈ 03.05.1840 Cradock x Rustenburg 04.08.1856 Cornelis VAN DER WESTHUIZEN * 04.03.1833 Colesberg KP † Roodekoppies 16.06.1917 Brits Distr. Ek twyfel of sy *1836 met David HENNOP vantevore getroud was. Die persoon Anna Maria Charlotta DU PLESSIS x Potchefstroom 4 Jul 1849 met David Johannes HENNOP was gebore +-1832 want sy was 17 jaar oud tydens troue met David J Hennop. Anna Maria Martha Charlotta DU PLESSIS *30.04.1836 en Cornelis van der Westhuizen het in die Brits distrik gedurende April/Mei 1875 op die plaas Elandsfontein gewoon. en nie in die Kroonstad distrik nie. Daar is wel n graf van n Sarel Hennop in Kroonstad distr Du Plessis en vd Wersthuizen het hulle kinders ook te Rustenburg en Pta gedoop.

_______________________________________________________

Geboortedatum volgens GISA SA Familieregisters (SAF) combo CD, Letters A-L. Doopdatum was 4-4-1825 te Graaff-Reinet.

Werksnota

David Johannes Hennop word aangedui as kind van vrou no1, Aletta Francina Hennop. Sy geboortedatum is na haar afsterwe asook die van Heyltje Maria Johanna Wolhuter (Hennop) as kind van vrou no 2. Beide is Griesel, maar dis nie bekend of hulle susters is nie.

Die SAF CD lys hom onder "tweede huwelik". - David Abraham Swanepoel

Trou register: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99ZR-43CB?i=21&cc=...

Civil Death Registration: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-YHWH-G?cc=373...

view all

David Johannes Hennop, b1c1d8 / L5G6-ZW4's Timeline