Matching family tree profiles for Frederick Hendrik Bosch, b1
Immediate Family
-
father
-
stepmother
-
half sister
-
half sister
About Frederick Hendrik Bosch, b1
TAB 19150 https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS3F-K9LG-5?i=545&...
Bydrae deur David Abraham Swanepoel onderhewig aan vrywaring in my profiel. Inligting mag gebruik word onder lisensie Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International tensy ‘n ander regspersoon se kopiereg aangedui word.
Sy naam kom voor in ‘n onbekende boek onder sy eerste voorletter: https://graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=704926
Sy naam kom voor op die monument in die agtergrond in die skakel hierna. Op die voorgrond is 2 grafte gemerk 18 en 19. Bosch s’n is no 21, dus waarskynlik naby. https://graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=1957279 Dit wil egter lyk of die nommers op die foto geskryf is en nie op die grafte nie.
Die inskripsie op die monument is opgelaai.
Webadres van die hele begraafplaas: https://graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=704925
Internetbronne:
A tribute to Henkie: a gallant young participant in the Anglo-Boer War 1899 – 1902 / Joan S. Whitmore, August 2001.https://www.redbubble.com/people/dorothyventer/writing/6151850-a-tr...
Die aangehaalde bron: WHITMORE, JOAN and N.T. v.d. WALT (1999): Frederik Hendrik (Henkie) Bosch. Africana Jnl. No 15.M. is ongelukkig nie op die internet nie.
http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/new-page-275.htm (Oor die stelling: "In 2002, honderd jaar na sy dood, is Henkie vereer deur ’n inskripsie op sy ouers se graf in die Kerkstraatse begraafplaas in Pretoria, ’n huldeblyk, kranslegging en skriflesing en gebed." Sodanige graf is nie te vind op eGGSA nie en moet moontlik nog afgeneem word.
===Prisoners of War AOB == Added by AR Swanepoel
Database ID: 15952
POW Number: 16870
Surname: Bosch
Name: FREDERICK HENDRIK
Age: 16
Address: SKINNER STREET
District: PRETORIA
Where Captured: PRETORIA
When Captured: 1901-06-05
Camp: Onbekend
Country: BERMUDA
Ship (to): ARMENIAN
Ship (from): N/A
===Prisoners of War Deaths AOB == Added by AR Swanepoel
Database ID: 426
Surname: Bosch
Name: Frederick Hendrick
Date Death: 37373
Age: 16
Cause: shot by guard
Number: 16870
Location: Bermuda
Notes: N/A
Frederick Hendrik Bosch, b1's Timeline
1884 |
July 27, 1884
|
Potchefstroom, Transvaal, South Africa
|
|
1885 |
February 9, 1885
|
Potchefstroom, Transvaal, South Africa
|
|
1902 |
April 27, 1902
Age 17
|
Hospital, Ports Island, Warwick Parish, Bermuda
|
|
???? |
Long Island, Warwick, Bermuda
|