Gysie Steenkamp

public profile

与你的亲人和朋友分享你的家族树和家庭相册

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Gysie Steenkamp

别名字号 "(Geesje) Gesina LABUSCHAGNE; Gezina", "Nel"
生日
出生地 Drakenstein, Cape, South Africa
逝世
直系亲属

父母—Jan Steenkamp, SV/PROGGesina "Gijsie" Visser, b2c6 SM
兄弟姐妹—Margaretha Smit; Jannetje Steenkamp, b2Jan Steenkamp, b3
异母/异父兄弟姐妹—Jan Harmen Steenkamp, b7; Gesina "Geesje" Steenkamp; Casper Jan Hendrik Steenkamp, b8; Antie Steenkamp; Lucas Steenkamp, b10另外4个

管理员 Sharon Doubell
最近更新

About Gysie Steenkamp

Die vroegste vermelding van 'n Steenkamp in Suid—Afrika is op Oktober 14, 1714 toe Jan Steenkamp in die huwelik met Geesje (Gesina) Visser, gebore 1 September, 1686 in Kaapstad, bevestig is.

Hulle het''' twee seuns en twee dogters verwek'''.
Daar kon geen gegewens opgespoor word dat die '''twee seuns, by name Jan, gedoop 18.9.1718, en Gysbert, wat op dieselfde dag gedoop is''' , ooit in die huwelik getree het nie.
Waarskynlik is hulle altwee jonk oorlede en dus is  '''Geesje Visser nie die Stammoeder van die Steenkamps in Suid—Afrika nie.''' 

http://www.geni.com/threads/6000000018920859800

Gesina, b4 moes klein gesterf het. Hier is 'n transkripsie van haar doopinskrywing, met ma Geesje Visser:

Baptism: 'Anno 1718. Den 18de Dito [Septbr]. Jan en Gijsie kinderen van Jan Stinscham en Gijsie Vissers. Getùijgen Hendrik Gildenhuijsen, Elsebe Mijer en Catharina Olivier.' (Gelaai by 'sources')

In 1723 is haar stiefsuster, Geesje, gedoop met ma Jannetjie van Eck. Haar doopinskrywing is by 'sources' op Gysie Steenkamp - JS


The Four Gesinas:

Briefly: Jan Steenkamp (c 1680) marries Gesina "Gijsie" Visser (1686) & has a daughter, Gesina "Gijsie" Steenkamp (1718). His wife dies, & perhaps his daughter too. He remarries Johanna van Eck (c 1705) & has another daughter, Gesina "Geesje" Steenkamp (1723). For various reasons it seems more likely that it is this 1723 daughter who married Jan Nel & gave birth to Gesina Nel (1758), rather than her 1718 half sister. However, we can't be sure of this without more documentation.

查看全部

Gysie Steenkamp的年谱

1718
1718年9月18日
Drakenstein, Cape, South Africa
1718年9月18日
NGK Kaapstad
????
????