![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1708024157)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1708024157)
Johanna Helena Catharina Bester (27/4/1825-30/9/1893) wat vroeër as Voortekker na Natal gekom het. Sy was die 4de kind van die Voortrekker, Theunis Chirstiaan Bester (17/11/1797) en Johanna Helena Nel(≈21/4/1799) wat aanvanklik in die area Klu-Klu-Mond in die wyk Koonap, Albany in die Kaap gewoon het. Hulle verhuis reeds voor Maart 1837 na Natal. Sy was 'n suster van Hillethe Levina Helena Bester. Sy trou op 19/10/1841 met Frans Matthys Wolhuter, kleinseun van die stamvader, George Christoffel Wolhuter. Hulle het 12 kinders gehad. 7 Seuns en 5 dogters Bron - Voortrekkerbegraafplaas, Pietermaritzburg - Louis Eksteen Pagina 42-43
1825 |
April 27, 1825
|
Klu Klu Mond, Koonaap, Cape, South Africa
|
|
May 29, 1825
|
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
|
||
1844 |
May 6, 1844
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1846 |
April 1, 1846
|
||
1851 |
December 16, 1851
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1856 |
July 4, 1856
|
||
1859 |
February 2, 1859
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1864 |
June 8, 1864
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1893 |
September 30, 1893
Age 68
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|