Hendrik Oostwald Eksteen

Is your surname Eksteen?

Connect to 1,749 Eksteen profiles on Geni

Hendrik Oostwald Eksteen's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Hendrik Oostwald Eksteen

a1 Hendrik Oostwald (Heinrich Ostwald) Eksteen van Lobenstein, gebore: 1678. aankoms: 1702, adelborst; burger 1704, gesterf: 23 Sep 1741. Hy was o.a. lid v.d. Burgerraad en die Weeskamer en pagter v.d. wyn- en brandewynvergunning. Hy had ook 'n vissery by Saldanhabaai en verkoop vis aan die H.O.I.K. Hy was 'n ryk man wie o.a, die plase “Lobenstein” en “Elsjeskraal” besit het. getroud: 13 Jul 1704 Sara Heyns, dogter van: Paul Heyns; hertroud: 21 Jan 1714 Everdina Cruywagen; opnuut hertroud: 19 Feb 1719 Alida van der Heyden, gesterf: 1784.

Derde huwelik

b12 Hendrik Oostwald 23 Aug 1722, getroud: 9 Aug 1744 Martha Berthault de St. Jean, dogter van: Ryno Berthault de St. Jean

c1 Martha Aletta gedoop: 9 May 1745, getroud: J.C. Schultz

c2 Hendrik Oostwald gedoop: 4 Sep 1746, getroud: 5 Aug 1770 Magdalena Jacoba Marits

c3 Ryno Johannes gedoop: 26 Apr 1750, getroud: 10 Mar 1771 Sara Christina Romond

c4 Petrus Michiel gedoop: 12 Mar 1752, getroud: 14 Jul 1776 Maria de Wit

c5 Michiel Casparus gedoop: 23 Sep 1753

c6 Maria Hendrina gedoop: 13 Apr 1755

c7 Anna Solomea gedoop: 10 Jul 1757, getroud: J.A. van der Poel

c8 Johannes Paulus gedoop: 15 Oct 1758, getroud: 14 Jul 1776 Maria Magdalena Verwey

view all 12

Hendrik Oostwald Eksteen's Timeline