Hester Elsie Susanna Swanepoel, b6c4d2e1f3g9

Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,680 Swanepoel profiles on Geni

Hester Elsie Susanna Swanepoel, b6c4d2e1f3g9's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Hester Elsie Susanna Swanepoel, b6c4d2e1f3g9

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------

KOPPIES, Main cemetery

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Notas deur David Abraham Swanepoel

Sy is een van 2 susters wat nooit trou nie. Sy en haar suster Hannie (Johanna Magdalena Petronella) woon in die 1917 huis op Enkelbosch na die dood van hulle moeder, tot ongeveer 1973. Daarna trek hulle na die Broodkop-huis nadat hulle broer David omtrent 'n jaar van te vore 'n wewenaar geword het. In 1976 trek hulle na die Emily Hobhouse ouetehuis. Tant Hester bly baie sterk tot en met 'n toeval 3 weke voor haar dood. Sy word na Vereeniging se hospitaal geneem waar sy oorlede is.

Grafnommerplaat intakt bevind op 2018-04-08 voor grafsteen. Toestand van graf: redelik

Bron:

Persoonlike kennis, het haar geken

Inligting verskaf as : Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

_____________________________________________________________________

view all

Hester Elsie Susanna Swanepoel, b6c4d2e1f3g9's Timeline

1889
July 7, 1889
Oranje Vrij Staat, South Africa
1978
November 12, 1978
Age 89
Vereeniging, Sedibeng, Gauteng, South Africa
????
Free State, KOPPIES, New Cemetery. Cemetery ID: 2235. Grave no 877