Joseph Johannes (Jopie) Fourie, b19c5d2e2f?g?

Is your surname Fourie?

Connect to 15,077 Fourie profiles on Geni

Joseph Johannes (Jopie) Fourie, b19c5d2e2f?g?'s Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Joseph Johannes (Jopie) Fourie, b19c5d2e2f?g?

Also Known As: "Jopie Fourie"
Birthdate:
Birthplace: Wildebeesthoek, Pretoria, ZAR, South Africa
Death: December 20, 1914 (36)
Sentrale Tronk, Pretoria, Transvaal , Union of South Africa, South Africa (Tereggestel)
Place of Burial: Akker, Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, GP, South Africa
Immediate Family:

Son of Joseph Johannes Fourie, b19c5d2e2f? and Anna Margaretha Sophia Fourie, b5c3d5e10f5g10
Husband of Susanna Elizabeth Carolina Pistorius
Father of Van der Merwe
Brother of Jacoba Stephina Dames; Daniël Petrus Fourie; Johannes Petrus Fourie and Private

AKA: Jopie
DVN: b19c5d2e2f?g?
Managed by: Private User
Last Updated:

About Joseph Johannes (Jopie) Fourie, b19c5d2e2f?g?

Death/Probate: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9P-SSXG-V?i=212&...

Sien Media/fotos/dokumente.

Jopie Fourie was born in the Pretoria district in 1878. He was a scout and dispatch rider during the South African War, and was wounded and captured in an action north of Pretoria.

After the war he became a captain in the Active Citizen Force, and in 1914 decided to join the rebellion in protest against Prime Minister Louis Botha’s decision to invade German South West Africa as part of the international war effort against Germany. He was captured in the Rustenburg area on 16 December 1914 and was court-martialled. On 20 December of the same year he was executed by firing squad.

Jopie Fourie is seen as a traditional Afrikaner Boer hero, standing up for his beliefs and Louis Botha was severely criticised by many Afrikaners for reprieving Fourie. He died singing the hymn ‘Als wij de doodsvallei betreen’.

The Jopie Fourie Monument is situated on the Jopie Fourie Voortrekker Terrein on the Farm Wildebeesthoek, District Pretoria, Gauteng, South Africa 🇿🇦

  • **************

JOPIE FOURIE, OSCAR PISTORIUS en die KINDERMOORDENAAR

Soos wat oral in die wêreld oor alle tye maar die geval is, trek tragedies en opspraakwekkende moordsake altyd aandag. Ons ou mensdom is maar aasvoëls op ons beste dag.

Een tragedie en twee moordsake het in Desember 1914, Januarie 1954 en Februarie 2013 onderskeidelik die ganse Suid-Afrika tot stilstand geruk, sonder dat enigiemand besef het hoe hierdie drie gebeure op ‘n eienaardige manier aan mekaar verbind is. En dit vind ek verlede week eers uit toe Naomi Keyter my op die spoor sit en ek die naweek behoorlik begin krap het om agter die kap van die byl te kom.

20 Desember 1914 – Jopie Fourie, ‘n lid van die Unie Weermag, sluit aan by die Rebellebeweging wat beswaar maak teen die Botha-regering se toetrede tot die Eerste Wêreldoorlog aan Britse kant. Fourie word aangekeer, blitsig verhoor en skuldig bevind aan Hoogverraad en onder groot omstredenheid op die oggend van 20 Desember 1914 in Pretoria tereg gestel. Hierdie daad het deur die land weergalm en ‘n onstuitbare golf van weersin in die Botha-Smuts bewind gebring. Jopie Fourie word tot hierdie dag as martelaar en held beskou.

18 Oktober 1954 – die 34jarige Carl Wilhelm Engelmohr Pistorius word in dieselfde tronk waar Jopie Fourie presies 40 jaar vantevore tereg gestel is, ook gehang vir die moord op sy twee kinders. Op die aand van 20 Januarie 1954 het Pistorius, wat van sy vrou vervreemd was en gewikkel in ‘n egskeidingsgeding, besluit om sy twee seuntjies eerder in hulle beddens dood te skiet as om toesig af te staan. Frederick (Derick) was 9 jaar oud en Gerhardus (Hardus) was 6 jaar oud. Die moorde vind plaas by Codringtonstraat 12, Westonaria. In die opspraakwekkende verhoor word Pistorius skuldig bevind aan moord en ter dood veroordeel.

14 Februarie 2013 – die gevierde Suid-Afrikaanse paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, skiet sy vriendin, Reeva Steenkamp, in die badkamer van sy huis dood. Die gevolglike verhoor word wêreldwyd gebeeldsend.

Nou hoe skakel hierdie klompie aan mekaar?

Jopie Fourie was getroud met Susanna Elizabeth Carolina Engelmohr. Hulle het nie kinders gehad nie en na Jopie se dood trou sy weer met Frederick Jacobus Wilhelm Pistorius. Carl Pistorius, die kindermoordenaar, was die oudste van die drie kinders uit hulle huwelik.

Frederick Pistorius het ‘n jonger broer gehad met die naam van Theodore George Joseph Pistorius (oom Tooi). Hy was die pa van Bok Pistorius en dié weer die pa van Henke Pistorius – Oscar se pa.

Dusdoende was Oscar se oupa en Carl Pistorius, die kindermoordenaar, neefs van mekaar en was Jopie Fourie se weduwee die ma van die kindermoordenaar en die oorgroottante van Oscar.

Daniel Lötter
Stellenbosch
16-05-2022
Facebook 2 December 2023

view all

Joseph Johannes (Jopie) Fourie, b19c5d2e2f?g?'s Timeline

1878
August 27, 1878
Wildebeesthoek, Pretoria, ZAR, South Africa
1914
December 20, 1914
Age 36
Sentrale Tronk, Pretoria, Transvaal , Union of South Africa, South Africa
????
????
Grey College, Bloemfontein, Free State, South Africa
????
Helde, Akker, Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, GP, South Africa