Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
Join Geni to explore your genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Maritz Rebellie 15 September 1914 - 4 Februarie 1915

Project Tags

view all

Profiles

  • Pieter Christiaan le Roux (1884 - d.)
    1914 Rebellion Commando: Commandant Wolmarans Went into the field: 26 October 1914 Captured: 18 December 1914
  • Gideon Jacobus Joubert (1876 - 1958)
    Baptism record: record (second marriage) - : in 1914-Rebellie. Gedurende die 1914-Rebellie is hy deur genl. De Wet as veggeneraal aangestel. Hy boer op Fonteinkloof, Frankfort en later op Mooiplaas, Kr...
  • Mathys Johannes Herbst (1859 - 1932)
    c8 Sarel Coenraad Petrus * 11.5.1825 = Graaff-Reinet 12.6.1825 † Burghershoop Concentration Camp, Krugersdorp 1902 x Smithfield 24.07.1851 Petronella Johanna Cornelia Lourens d4 Mathys Johannes * 30 Au...
  • Genl. Christiaan Frederik Beyers (1869 - 1914)
    Christiaan Frederik Beyers (* 23 September 1869, Stellenbosch † 8 Desember 1914 Makwassie, Transvaal) As a young man, he went to the Transvaal, where he took a prominent part on the Boer side in the So...
  • General Johannes Christoffel Greyling Kemp, MP (1872 - 1946)
    Source: Wikipedia profile for Jan KEMP (General).Born 10 JUN 1872 in Amersfoort district, Transvaal.Son of Jurie Johannes KEMP and Maria Aletta GREYLING.His maternal grandfather, Abraham Carel GREYLING...

From Wikipedia, the free encyclopedia

Date 15 September 1914 – 4 February 1915

Die 1914-rebellie was ‘n Suid-Afrikaanse opstand wat in 1914 plaasgevind het. Ten spyte van die stigting van die Unie van Suid-Afrika het aansienlike verbittering weens die Tweede Vryheidsoorlog in die hart van baie Afrikaners bly voortleef. Toe Groot-Brittanje in 1914 oorlog teen Duitsland verklaar, het baie voormalige Republikeine nie hulle weg oopgesien om aan die kant van die Geallieerdes te veg nie. Aangevuur deur vertellings van visioene van Siener van Rensburg, wat die ondergang van die Britse Ryk voorspel het, het teenstand teen enige militêre verpligting begin vorm aanneem.

Die saak is op die spits gedryf in September 1914 toe die eerste minister, genl. Louis Botha, bekendgemaak het dat Suid-Afrika van voorneme was om Duits Suidwes-Afrika in te val. Teenstemme het in talle dele van die land opgeklink, maar daar was min koördinasie tussen die groepe onder aanvoering van genls. Manie Maritz in Noordwes, Christiaan Frederik Beyers, bevelvoerder van die Uniale Weermag in die Transvaal, kaptein Jopie Fourie en genl. Christiaan de Wet.

Daadwerklike pogings deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk, president M.T. Steyn en ander kragtige magte om vyandigheid te voorkom, het misluk en gevegte het byna gelyktydig in die Transvaal, in die Kaapprovinsie naby Upington en in die Vrystaat uitgebreek. Genl. Louis Botha het die nuutgestigte Unieverdedigingsmag opgeroep en ‘n beroep op lojale burgers gedoen om die regering te ondersteun.

Genl. Christiaan de Wet is in die Vrystaat verslaan en het in Betsjoeanaland (Botswana) gaan skuil, waar hy later gevange geneem is. Genl. Beyers het verdrink terwyl die Vaalrivier probeer oorsteek het en Jopie Fourie is in hegtenis geneem en deur ‘n vuurpeloton ingevolge Krygswet om die lewe gebring.

Die laaste Rebelle het hulle vroeg in 1915 oorgegee, van wie baie gevangenisstraf opgelê is. Pogings is deur die Duitse bewindhebbers in Suidwes-Afrika aangewend om die Rebellie aan te vuur deur ‘n sogenaamde verdrag met genl. Manie Maritz te sluit, wat hom die vestiging van ‘n republiek in die Unie gewaarborg het.

More info: http://rebellie2014.co.za

How to Participate

If you have an ancestor who participated in this rebellion

Get yourself added as a collaborator Navigate to your ancestor's profile Under the "More Actions" link choose "Add to Project" Select the Marits Rebellie project How to add a link is explained in the attached document - Adding links to Geni profiles to projects.

Optional:

Include in the "About Me" section of each person a brief biographical sketch of their lives. Also include their Settler party and ship name and arrival date if known Include a photograph/painting of your ancestor if one exists. Your ancestor's profiles should be marked as "public" and not "private". All included profiles should include full identifying information including birth and death dates as well as birth and death locations. It would also be very helpful if the immediate family of your pioneer ancestor, (their parents, siblings and children) profiles were public profiles also. Do not make public any profiles of living people.

A

  • Hermanus Jacobus van Aswegan

B

  • Zacharias Johannes de Beer
  • Willem Adam Bester
  • Gerhardus Johannes Beukes
  • Christiaan Frederik Beyers 1869 - 1914
  • Gert Schalk Botha
  • Frederick Jacobus Botha
  • Johannes Hendrik Blignaut
  • Johannes Jacobus Britz
  • Wessels Johannes Hendricus Brand

C

  • Barend Celliers
  • Christoffel Petrus Celliers
  • David Hercules van Coller

D

E

  • Johannes Marthinus Els
  • Daniel Jacobus Erasmus
  • Pieter Willem Erasmus

F

  • Jopie Fourie 1878 - 1914
  • Johannes Marthinus Fourie
  • Philippus Albertus Froneman

H

J

K

L

  • Jan Hendrik Christoffel Labuschagne
  • John Tobias de Lange
  • Willem Jacobus Lourens
  • George Lyon

M

  • Daniel Jacobus Johannes Malan
  • Johannes Lodewicus Marais
  • Manie Maritz 1876 - 1940
  • Johannes (Hans) Meyer
  • Johannes Myburg

N

  • Johannes Albertus van Niekerk
  • Benjamin Francois Wilhelm van Niekerk
  • Adrian Pieter Cornelius van Niekerk

O

P

  • Jan Christiaan Pretorius
  • Willem Jurgens Pretorius
  • Christoffel Petrus Prinsloo
  • Gert Hendrik Prinsloo
  • Frans Engelbertus Potgieter

R

S

  • Gert Petrus Jacobus van Schalkwyk
  • Cornelius Tobias van Schalkwyk
  • Hendrik Philippus Serfontein
  • Ignatius Michael Snyman
  • Arthur Wilmore Stead
  • David Johannes Steenkamp
  • John Hendrik Strauss

T

  • Jacobus Arnoldus Theron

V

  • Christiaan Hattingh Venter
  • Rocco de Villiers

W

  • Christiaan Rudolf de Wet 1854 - 1922
  • Gert Cornelius de Wet
  • Hendrik Petrus Daniel van Wyk
  • Wessels Jacobus Wessels
  • Andries Barend Wessels
  • Bernardus Poortman Wessels
  • Hans Jacob Wessels