Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
Join Geni to explore your genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Afrikaners is Plesierig: Saam Stamboom bou (Collaboration) en Geni Vakansies

Project Tags

view all

Profiles

Iets om te doen. Speel saam... Regs bo: Actions -->Join Project

Afrikaans

(English intended to follow below. If someone would help to translate that would be very much appreciated.) [I have translated, and added below except for the couple of words I don't know.]

Dinge om aan te dink...

Wat nog?

Haai Jy!! Pas op die albasters! Dink so bietjie voor jy sommer dwarsdeur ons speletjie loop..

  • Geni gaan oor 1 boom. Nie 2 of 3 of 1000 bome nie. EEN boom. EEN profiel per pesoon wat leef of nog ooit geleef het.
  • As JOU boom nie reg is nie, is MY boom nie reg nie.
  • Die maklikste manier om jou boom reg te maak is deur met meer mense saam te werk (collaborate).
  • Enige iemand wat aan hierdie projek deelneem sal graag help waar hulle kan. Vra ons maar om te kyk as jy hulp soek oor hoe goed werk...
  • Ons "ou geni's" het lankal nie meer ons eie data nie. Ons data is joune. Ons gee jou vry toegang aan ons profiele, data, hulp, tyd en deel ons harde werk en kennis graag. Al wat ons in ruil vra is saamwerk - en versigtig werk. Kom ons praat ons verskille uit. Stem saam hoekom ons sekere goed doen soos wat ons dit doen.
  • Wees versigtig met ONS boom. Ja, ons boom is dalk verkeerd en joune reg. Maar kom ons maak dan seker en maak saam die boom REG gebasseer op wie die beste en betroubaarste bronne het. Selfs die beste navorsers se data sal nooit 100% betroubaar en reg wees nie.

Almal maak foute

  • Neem in ag, hoe minder ons van mekaar se tyd mors, hoe meer tyd het ons gesamentlik beskikbaar om 'n beter boom te bou. Jy mors mense se tyd die meeste deur:
    • nie collaboration te aanvaar as iemand met jou boom deel nie.
    • vir maande nie merge requests voltooi nie.
    • nie alle profiele in jou boom wat oorlede is - veral verder as 2 of 3 geslagte terug, as 'dood' en 'public' te stel nie.
    • neem kennis van die profiel voorstel op SV/PROG. As ons almal saamwerk om ons boom dieselfde op te stel verminder die aantal profiel Updates.

Tip: Dis makliker vir almal om bestuurder op profiel te word deur management request te vra, in plaas van profiel byvoeg en merge.

Agtergrond

Soos rekenaar stelsels ontwikkel is daar maar 'n leerkurwe en so was dit dan ook met Geni. Sal vir jare wat kom sekerlik nog wees. So het Geni ook dan nie in oorsprong die wetenskap van geneologie self mooi verstaan nie - maar in die Facebook era wel die "networking" deel daarvan. Maar wat hulle goed reggekry het is 'n werkende en kragtige "tree view". Self ook iets wat maar verbeter het oor tyd.

Op een stadium in die begindae het daar na raming so ongeveer 200 Suid Afrikaners in geni begin om hulle stambome te bou. Eers het mens hier en daar 'n link met 'n ander gevind (matches was daar nie) en so het jy dan maar kontak gemaak en probeer uitvind of die ander persoon sal oorweeg om te link...

Sommige met baie data na jare se navorsing. Soos nou was daar dan ook die met minder en ander met meer akkurate data. 'n Hele paar Gurus in die stamboom wereld speel ook saam. Party mag dalk stil wees, maar hulle is daar en dit is 'n eer voorreg om hulle deelname te he. Ons almal baat daarby.

Mense het dan ook minder of meer belangstelling in hulle stambome. Baie wil net hulle plek in die boom sien of vind om vir jare nooit weer daarna te wil of hoef te kyk nie. Baie het met geni met erns hulle eie navorsing begin en is besig om te groei en te leer van die wetenskap. Party wil net verjaarsdae notification kry. Sommige is oorlede.

Die konsep van collaborate en merges was (en is?) redelik moeilik om te verstaan in 'n wereld waar jou data so waardevol is en stukkie vir stukkie (moeisaam?) met harde werk bekom word. Daar is die wat dink hulle het goeie data het, maar dan is daar die wat dokument vir dokument verwerk het en elke besonderheid sorgvuldig nagespeur het. Ja selfs besig is om die boeke skryg en oorskryf oor wie was wie in ons voorsate.

Soos sekerlik nog steeds vir nuwe mense moeilike konsepte is, weet jy nie wat om te verwag nie. Wat gaan van my data word? Wat van ander mense se datums? Gaan dit myne verander as ek 'n profiel met andere deel? Verloor ek bestuur van my profiele? Selfs wat van my sekuriteit. TIP: As dit jou probleem of vrae is. Die antwoord is hou jou navorsing in jou eie databasis. Daar is verskeie programme daarvoor ontwerp is. Geni is nie daarvoor ontwerp nie - maar inteendeel het saamwerk as basis,

Dan is daar die wat net hulle eie ding wil doen en hulle eie stamboom wil bou en hulle gee regtig om om hulle goed te moet deel. Vir hulle spesifiek is die webwerf 'n uitnodiging en herrinering dat Afrikaners is plesierig en dan maak hulle so... Kom bou saam en werk saam aan een van die mees aangryplike projekte en die herskryf van die mensdom se geskiedenis. "Solving geneology" ... die konsep wat ontwikkel is 'n geneologiese 'wikipedia'.

Die stukkie het nog baie werk nodig.. maar dis 'n begin ;-)

Prioriteite

- Geskiedenis en Fases van die groter boom.

Gedoen:

  • Eerste merges (2007)
  • Eerste 300 stamboom saamwerk merges - Merge MAYHEM (2007-2010)
  • Bou van die boom se toppe (2009-2010)
  • Stabilisering en voltooiing van oorgrote meerderheid van merges (2009-2010)
  • Boom skoonmaak (2010)
  • Boom Konflikte Skoon (2010-2011)
  • Matches Skoonmaak (2011)
  • Identifiseer en maak probleem areas skoon (Dec 2010 - Feb 2011)
  • Ontwikkel gemeenskaplike benadering en standaard vir profiele (Dec 2010-Nov 2011)
  • Stel nuwe Suid Afrikaanse Konvensie voor. South Africa - Profile Conventions/Guidelines(Nov 2013)

In proses:

  • *Voltooi tree conflicts (Jan 2011 - Apr 2012)
    • **Identifiseer die stamouers. (Dec 2010->>
    • Voeg de Villiers PAMA nommers by vir boom toppe (Dec 2010->>
    • VOLTOOI DIE LINKS 1600 - 1800's. (Jan 2011->>

Om te kom

  • * VALIDASIE EN WEEREENS VALIDASIE. Sorgvuldige review en validasie van die hele boom. Dit behoort 'n voordurende doel te wees, maar ons sal maar tog 'n projekkie moet van die grond af kry en "validated as accurate" stempel ontwikkel...?
    • Maak die konneksie. Link die families in jou boom deur elke man en vrou in hulle familie ingelink te kry. "Bou van die web van verhoudings"
    • Naagaan teen die boeke.
    • Neen kennis. Geni verbeter bron en dokument funksionaliteit wat binnekort vrygestel sal word... Watch this space..
    • Wat is die beste vir jou om te doen.
  • Snuffel al die duplicates uit.
  • Voeg profiele in probleem areas by op die projek dan kan alle collaborators help met merges etc.
  • Gaan deur al die matches in jou boom en 'remove' die wat jy met sekerheid kan se is nie dieselfde persone nie.
  • Complete die merges wat jy kan. Skakel jou collaborators aan in jou merge centre. Miskien is daar 'n probleem in 'n deel van die boom waar jy kan help. Begin jou bewusmaak van wat in die groter boom aangaan.
  • Konnekteer met al die stamvaders wat jy kan.
  • Kyk uit vir MATCHES en as dit nuwe mense is stuur hulle 'n email en bespreek collaboration. Verduidelik hulle wat geni is en help hulle om skoon in die boom in te merge.
  • Verwyder "Married names" vir vrouens - veral in 1600 - 1800 tydperk.

Vele hande maak ligte werk.

Persoonlike Fases:

  • Saamwerk in die begin.
  • Link aan die boom.
  • Kry jouself ingemerge
  • Newbies

Hulp met die op Geni Holiday

Kom ons maak 'n poging om die permanente Geni holidayers te kontak en te vra om hulle profiele "publiek" te stel of te delete. After all, hulle is familie en ja glo dit as jy wil, Afrikaners is pliesierig ;-)

English

[I have translated, except for the couple of words I don't know.] Things to think about ...

  • What is Geni, and what is Geni becoming? - Background to the World's Big Tree
  • Geni statistics, o.a. aantal profielen verbonden via Geni's wereldwijde stamboom
  • South Africa has a unique pedigree
  • Few countries have the demographics of South Africa.
  • Bindende History
  • What does a Geni Family Tree mean?
  • What does Collaboration mean? - Why collaborate?
  • Ground Rules for Collaboration
  • This is my profile ..
  • What to do when you go on Geni Holiday - Easy! Make sure some people in this group are your collaborators.
  • Zombies
  • What can you / I do?
  • Priorities
  • Management by matches - What comes after merges ..?
  • Privacy
  • Profile validation
  • Work together to help new Collaborators to quickly and successfully merge their tree into the big tree
  • The responsibility of the genealogist.
  • What do you want to know? / How can we help?
  • Tips and Tricks
  • Sources, additions and jaja!
  • How to do a merge
  • What else?

“Hey You! Watch out for the marbles!” Think a bit before you just run through our game ..

  • Geni is about a tree. Not 2 or 3 or 1000 trees. A tree. ONE profile per person who lives or has ever lived.
  • If your tree is not right, my tree is not right.
  • The easiest way to get your tree right is by having more people work together (collaborate).
  • Anyone who participates in this project would like to help where they can. Just ask us if you’re looking for help on how things work ...
  • We "old geni's" no longer have our own data. Our data is yours. We give you free access to our profiles, information, assistance, time and share our hard work and knowledge alike. All we ask in exchange is your careful work. Let's talk our differences out, and discuss why we do certain things as we do.
  • Be careful with OUR tree. Yes, our tree is probably wrong and yours right. But we make sure and make up the RIGHT tree based on who has the best and most reliable sources. Even the best research data will never be 100% reliable and be right. Everyone makes mistakes. Take into account, the less we waste other's time, the more time we collectively available for a better tree to build. You're wasting people's time the most by:
  • Not accepting collaboration requests from someone who works in your part of the tree
  • Taking months to complete merge requests
  • Having profiles in your tree beyond two or three generations back that are set as Private or as erroneously ‘alive’ .
  • Pay attention to the data on SV / PROG (Stam Vader/ Moeder/ Progenitor) profiles. If we all work together for our tree in the same mindset, it reduces the number of profile updates that have to be done. Hint: It's easier for everyone to get management of a profile by requesting management instead of adding a duplicate profile and merging it.

Background

As computer systems everywhere have developed along a learning curve, so it was with Geni, and so it will probably be for years to come. So Geni did not initially understand the science of geneology very well – getting the networking part in the Facebook era rather better. But they are well managed, and offer an easily operated and powerful "tree view". Also something that only improves over time.

At one stage in the early days it is estimated that about 200 South Africans started to build their family trees on Geni. First one here and then a link there to another place (there were no matches) and so you made contact and tried and find out if the other person would consider a merge ...

Some people had many years of data for research. As now, there were also those with less and others with more accurate data. Quite a few Gurus in the pedigree world played along. Some may still be, but they are there and it was a privilege and honor to have their participation. We all benefit from it.

People were also more or less interested in their pedigrees. Many just want to see their place in the tree for posterity, never afterwards wanting or needing to see it again. Many who come to geni begin their own serious research and are still growing and learning about the science of genealogy. Some just want to get birthday notifications. Some have died.

The concept of collaboration and merges is quite difficult to understand in a world where your data is so valuable and obtained bit by bit with difficulty and hard work. There are those who think they have good enough data, and then there are those that process document by document, with every detail carefully researched. Yes even writing and rewriting books about who was who amongst our ancestors.

It is likely that these concepts are still difficult for new people, as with everything where you don’the know what to expect. What will happen to my data? What about other people's dates? Will it change mine when I merge a profile with another?Will I lose management on my profiles? And what about my security? TIP: If these are your problems or questions. The answer is for you to do research in your own database. There are several programs designed for it. Geni is not designed for single user use - but in fact has collaboration as its basis.

Then there are those who just want their own thing and to build their own family tree to build and they really object at the idea of sharing it. This page is an invitation and reminder to them that Afrikaners are fun and then they become so ... Come build together and work together on one of the most aangryplike (gripping?) projects and the rewriting of the history of mankind. "Solving geneology" ... the concept has developed into a genealogical 'wikipedia'.

The piece has a lot of work needed .. but it's a start ;-)

To follow...