Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
Join Geni to explore your genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Hertzogprys ‧ since 1914 ‧ Suid-Afrika

Project Tags

Top Surnames

Krige and Louw
view all

Profiles

  • Mattheus Uys Krige (1910 - 1987)
    Mattheus Uys Krige (Bonteboskloof, Kaapprovinsie, 4 Februarie 1910 - Hermanus, Kaapprovinsie, 10 Augustus 1987) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, digter, dramaturg, vertaler, rugbyspeler en oorlogskorres...
  • NP van Wyk Louw (1906 - 1970)
    Nicolaas Petrus van Wyk Louw was born at Sutherland on June 11th 1906. He was second in line of four brothers, of which the youngest was W E G Louw the poet. Their parents Von Moltke and Poppie Louw wi...

❗️2024 : Under constructions ❗️

Hertzogprys ‧ since 1914 ‧ Suid-Afrika

Die Hertzogprys is 'n bekroning wat toegeken word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit word jaarliks toegeken aan 'n skrywer met hoogstaande werk, beurtelings, in die veld van drama, poësie of prosa. Die jaarlikse wenner word bepaal deur die Letterkundekommissie van die SA Akademie. Die toekenning van die prys is onderhewig aan bekragtiging deur die Akademieraad. Dit word beskou as die hoogste eer wat 'n Afrikaanse skrywer kan toekom.

internet:bronnen-informatie-documentatie-etceteraa---

LAUREATEN

Poësie
  • 1916 : TOTIUS ~ Jacob Daniël du TOIT ‧ 1877-1953 ‧ Trekkerswee
  • 1926 : Andries Gerhardus VISSER ‧ 1878-1929 ‧ Gedigte
  • 1928 :
    • Andries Gerhardus VISSER ‧ 1878-1929 ‧ Rose van herinnering
    • Christiaan Maurits van den HEEVER ‧ 1902-1957 ‧ Die nuwe boord
  • 1934 :
    • TOTIUS ~ Jacob Daniël du TOIT ‧ 1877-1953 ‧ Passieblomme
    • Christiaan Frederik LOUIS LEIPOLDT ‧ 1880-1947 ‧ Skoonheidstroos
    • William Ewart Gladstone LOUW ‧ 1913-1980 ‧ Die ryke dwaas
  • 1937 :
    • Izak David du PLESSIS ‧ 1900-1981 ‧ Vreemde liefde en Ballades
    • Nicolaas Petrus van WYK LOUW ‧ 1906-1970 ‧ Alleenspraak
  • 1940 : Nicolaas Petrus van WYK LOUW ‧ 1906-1970 ‧ Die halwe kring
  • 1943 : Elisabeth Françoise EYBERS ‧ 1915-2007 ‧ Die stil avontuur en Belydenis in die skemering
  • 1947 : Diederik Johannes 'Boet' OPPERMAN ‧ 1914-1985 ‧ Heilige beeste
  • 1951 : François Petrus 'Toon' van den HEEVER ‧ 1894-1956 ‧ Gedigte 1919, omgewerk tot Eugène en ander gedigte 1931
  • 1962 : Ernst van HEERDEN ‧ 1916-1997 ‧ Die klop
  • 1965 : Nicolaas Petrus van WYK LOUW ‧ 1906-1970 ‧ Tristia
  • 1968 : Boerneef ~ Izak Wilhelmus van der MERWE ‧ 1897-1967 ‧ postuum / volledige oeuvre
  • 1971 : Elisabeth Françoise EYBERS ‧ 1915-2007 ‧ Onderdak
  • 1974 : Mattheus Uys KRIGE ‧ 1910-1987 ‧ Uys Krige: 'n keur uit sy gedigte
  • 1977 : Wilma STOCKENSTRÖM ‧ ‧ Van vergetelheid en van glans
  • 1980 : Diederik Johannes 'Boet' OPPERMAN ‧ 1914-1985 ‧ Komas uit 'n bamboesstok
  • 1983 : Sheila CUSSONS ‧ ‧ volledige oeuvre
  • 1984 : Breyten BREYTENBACH ‧ 1939 ‧ Yk
  • 1987 : Theunis Theodorus CLOETE ‧ 1924-2015 ‧ Idiolek en Allotroop – sy ander werke, Jukstaposisie en Angelliera is eervol vermeld
  • 1990 : Anna Elizabeth 'Antjie' Samuel KROG ‧ 1952 ‧ Lady Anne
  • 1993 : Theunis Theodorus CLOETE ‧ 1924-2015 ‧ Met die aarde praat
  • 1996 : Ina ROUSSEAU ‧ ‧ n Onbekende jaartal
  • 1999 : Breyten BREYTENBACH ‧ 1939 ‧ Oorblyfsels: 'n Roudig en Papierblom
  • 2002 : Henning PIETERSE ‧ ‧ Die burg van hertog Bloubaard
  • 2005 : Petra MÜLLER ‧ ‧ Die aandag van jou oë
  • 2008 : Breyten BREYTENBACH ‧ 1939 ‧ Die windvanger
  • 2011 : Johann de LANGE ‧ ‧ Die algebra van nood
  • 2014 : Marlene van NIEKERK ‧ ‧ Kaar
  • 2017 : Anna Elizabeth 'Antjie' Samuel KROG ‧ 1952 ‧ Mede-wete
  • 2020 : Johan MYBURG ‧ ‧ Uittogboek
  • 2023 : Anna Elizabeth 'Antjie' Samuel KROG ‧ 1952 ‧ Plunder
Drama
  • 1926 : J.F.W. GROSSKOPF ‧ ‧ As die tuig skawe & Drie eenbedrywe
  • 1935 : H.A. FAGAN ‧ ‧ Die ouderling & ander toneelstukke
  • 1944 : C. LOUIS LEIPOLDT ‧ ‧ Die heks & Die laaste aand
  • 1952 :
    • Gerhard BEUKES ‧ ‧ Langs die steiltes, Salome dans, As ons twee eers getroud is en agt eenbedrywe
    • W.A. de KLERK ‧ ‧ Die jaar van die vuur-os, Drie vroue, Drie dramas en Vlamme oor La Roche
  • 1956 : Diederik Johannes 'Boet' OPPERMAN ‧ 1914-1985 ‧ Periandros van Korinthe
  • 1960 : Nicolaas Petrus van WYK LOUW ‧ 1906-1970 ‧ Germanicus
  • 1969 : Diederik Johannes 'Boet' OPPERMAN ‧ 1914-1985 ‧ Voëlvry
  • 1972 : P.G. du PLESSIS ‧ ‧ Siener in die suburbs en Die nag van Legio
  • 1978 : Bartho SMIT ‧ ‧ Putsonderwater, Moeder Hanna, Christine en Die verminktes
  • 1981 : Henriette GROVÉ ‧ ‧ Ontmoeting by Dwaaldrif en al haar ander dramatiese werk
  • 1985 : Mattheus Uys KRIGE ‧ 1910-1987 ‧ volledige oeuvre
  • 1991 : Chris BARNARD ‧ ‧ volledige oeuvre
  • 1994 : Reza de WET ‧ ‧ Vrystaat-trilogie en Trits: Mis, Mirakel, Drif
  • 1997 : Reza de WET ‧ ‧ Drie susters twee
  • 2000 : André P. BRINK ‧ ‧ Die Jogger
  • 2003 : Pieter FOURIE ‧ ‧ volledige oeuvre
  • 2006 : Diederik Johannes 'Boet' OPPERMAN ‧ 1914-1985 ‧ oeuvre tot 2005
  • 2009 : Deon Opperman ‧ ‧ Kaburu
  • 2012 : Adam Small ‧ ‧ oeuvre tot 1983
  • 2015 : Tertius Kapp ‧ ‧ Rooiland en Oorsee
  • 2018 : Pieter-Dirk Uys ‧ ‧
  • 2021 : Nicola Hanekom ‧ ‧ In glas
Prosa
  • 1917 : Jochem van BRUGGEN ‧ 1881-1957 ‧ Teleurgestel
  • 1920 : Leon Maré ‧ ‧ Ou malkop
  • 1925 : Jochem van BRUGGEN ‧ 1881-1957 ‧ Ampie: die natuurkind
  • 1926 : Daniël François MALHERBE ‧ 1881-1969 ‧ Die meulenaar
  • 1927 :
    • Jochem van BRUGGEN ‧ 1881-1957 ‧ Ampie: die meisiekind
    • C.J. LANGENHOVEN ‧ ‧ Skaduwees van Nasaret
    • SANGIRO ‧ ‧ Diamantkoors en Twee fortuinsoekers
  • 1930 :
  • 1933 : Jochem van BRUGGEN ‧ 1881-1957 ‧ Die sprinkaanbeampte van Sluis
  • 1936 : Mikro ‧ ‧ Toiings en Pelgrims
  • 1939 : Daniël François MALHERBE ‧ 1881-1969 ‧ Saul die worstelheld + Die profeet
  • 1942 : C.M. van den Heever ‧ ‧ Laat vrugte
  • 1945 : Sangiro ‧ ‧ volledige oeuvre / Sangiro wen die Hertzogprys in 1945 vir al sy prosawerk
  • 1953 : M.E.R. ‧ ‧ volledige oeuvre
  • 1957 : Elise Muller ‧ ‧ Die vrou op die skuit
  • 1958 : Nicolaas Petrus van WYK LOUW ‧ 1906-1970 ‧ vir kritiese prosa en essay:
    • Die mens agter die boek
    • Maskers van die erns
    • Lojale verset
    • Berigte te velde
  • 1961 : F.A. Venter ‧ ‧ Swart pelgrim en Geknelde land
  • 1964 : Stephanus Petrus Daniël 'Etienne' LEROUX ‧ 1922-1989 ‧ Sewe dae by die Silbersteins
  • 1970 : Karel Schoeman ‧ ‧ By fakkellig, 'n Lug vol helder wolke en Spiraal)
  • 1973 : Chris Barnard ‧ ‧ Mahala en Duiwel-in-die-bos
  • 1976 : Anna M. Louw ‧ ‧ Kroniek van Perdepoort
  • 1979 : Stephanus Petrus Daniël 'Etienne' LEROUX ‧ 1922-1989 ‧ Magersfontein, O Magersfontein!
  • 1982 : Hennie Aucamp ‧ ‧ oeuvre tot 1982
  • 1984 : Henriette Grové ‧ ‧ Die kêrel van die Pêrel
  • 1986 : Karel Schoeman ‧ ‧ 'n Ander land
  • 1989 : Etienne Roché van HEERDEN ‧ 1954 ‧ Toorberg
  • 1992 : Wilma Stockenström ‧ ‧ Abjater wat so lag
  • 1995 : Karel Schoeman ‧ ‧ Hierdie lewe
  • 1998 : Elsa Joubert ‧ ‧ Die reise van Isobelle
  • 2001 : André P. Brink ‧ ‧ Donkermaan
  • 2004 : Ingrid WINTERBACH ‧ 1948 ‧ Niggie
  • 2007 : Marlene van Niekerk ‧ ‧ Agaat
  • 2010 : Etienne Roché van HEERDEN ‧ 1954 ‧ 30 Nagte in Amsterdam
  • 2013 : Ingrid WINTERBACH ‧ 1948 ‧ Die aanspraak van lewende wesens
  • 2016 : Willem ANKER ‧ 1979 ‧ Buys
  • 2019 : Stephanus Jacobus NAUDÉ ‧ 1970 ‧ Die derde spoel
  • 2022 : Stephanus Jacobus NAUDÉ ‧ 1970 ‧ Dol heuning
Wetenskaplike prosa

——2024-II-21——jM🦉Vu-cum-suis——