Historical records matching Jan Carl van der Merwe
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Jan Carl van der Merwe
Oupa Jan Carl van der Merwe en sy familie is een van drie families wat met die trein Rhodesia toe gegaan het om 'n nuwe begin te maak na die Anglo Boere Oorlog (1899-1902). Die Delport, Keyter en Van der Merwe families het hulle in 1908 in Headlands gaan vestig waar hulle geboer het. Oupa Jan en Ouma Hannie is in 1904 te Ladybrand getroud. Hulle twee oudste kinders, Susan en Jan (Ouboet) is in Ladybrand gebore en trek saam met hulle ouers Rhodesia toe. Kort na hulle aankoms in Rhodesia is Izak, hulle derde kind gebore. Uit die huwelik is 10 kinders gebore.
- Die volgende inligting het ons van die Anglo-Boere Oorlogmuseum ontvang: Elria Wessels. Senior Navorser.
- No 5962 Van der Merwe JAN CAREL.
- Ouderdom 22.
- Adres: WINBURG LADYBRAND.
- Gevang te PAARDEBERG op 1900/02/27.
- Aangehou te Broadbottom St Helena.
- Vertrek op 16 Januarie 1901 aan boord die BAVARIAN na St Helena.'
===Prisoners of War AOB == Added by AR Swanepoel
Database ID: 5072
POW Number: 5962
Surname: van der Merwe
Name: JAN CAREL
Age: 22
Address: WINBURG
District: LADYBRAND
Where Captured: PAARDEBERG
When Captured: 1900-02-27
Camp: BROADBOTTOM
Country: ST HELENA
Ship (to): BAVARIAN
Ship (from): N/A
Jan Carl van der Merwe's Timeline
1877 |
June 4, 1877
|
Bloemfontein, Orange Free State, South Africa
|
|
August 5, 1877
|
NG Gemeente, Ladybrand, Orange Free State, South Africa
|
||
1904 |
November 11, 1904
|
Ladybrand, FS, South Africa
|
|
1906 |
October 9, 1906
|
Ladybrand, Oranje Vrystaat, Suid Afrika
|
|
1908 |
June 5, 1908
|
Headlands, Southern Rhodesia
|
|
1910 |
February 3, 1910
|
Headlands, Southern Rhodesia
|
|
1913 |
March 17, 1913
|
Headlands, Southern Rhodesia
|
|
1915 |
May 25, 1915
|
Headlands, Southern Rhodesia
|