Abraham de Clercq

public profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Abraham de Clercq, SV/PROG

Also Known As: "Abram le Clercq", "le Clercq", "de Clercq"
Birthdate:
Birthplace: Walcheren eiland, Serooskerke, Zeeland, Nederland (Netherlands)
Death: circa 1745
Vogelvallei, Land van Waveren, de Caep de Goede Hoop, South Africa
Immediate Family:

Son of Pieter Abrahamzoon de Clercq and Sarah Barentsz Cochet, SM/PROG
Husband of Cornelia van de Caep (poss mother of Anna de Clercq) and Magdalena Mouton, SM/PROG
Father of Anna de Clercq; Sara de Klerk; Maria de Klerk; Pieter de Klerk; Barend de Klerk and 5 others
Brother of Abraham de Clerq; Jannetje de Clercq, SM and Oost de Clercq
Half brother of Helena du Toit, SM

Occupation: Farmer, Skeepsjonge
Managed by: Private User
Last Updated:

About Abraham de Clercq

Bygedra deur Judi Marais-Meyer met verwysing na die skenker en skrywer van die de Klerk Register, Dr. D de Klerk.

Nasate van LE CLERCQ Bladsy 1 Met Legacy geskep 1-LE CLERCQ +Onbekend 2-Abraham DE CLERCQ +Adriaenken Joos ONOFF 3-Susanna DE CLERCK d. 5 Okt 1631, Serooskerke, Walcheren, Nederland 3-Aernout DE CLERCK d. 8-9 Okt 1635, Serooskerke, Walcheren, Nederland 3-Stoffelijntje DE CLERCK d. 3 Jan 1638, Serooskerke, Walcheren, Nederland 3-Susanneken DE CLERCK d. 12 Mei 1641, Serooskerke, Walcheren, Nederland 3-Pieter Abraham(se) DE CLERCK g. Ca. 1643, (Serooskerke, Walcheren, Nederland), o. 1678/1688 +Sara Barents COCHET g. Ca. 1652, Oost-Souburg, Zeeland, Nederland, h. Ca. 1670, o. Apr 1714, Stellenbosch, ou.. Barent Jansz COCHÉ (COUSIEE) en Jannetie Joosse VAN VOOREN 4-Abraham DE CLERCQ d. 17 of 18 Mei 1670, Serooskerke, Walcheren, Nederland, o. Ca. 1670 4-Abraham DE KLERK{a1} d. 11 Okt 1671, Serooskerke, Walcheren, Nederland, o. 1745, Land van Waveren 4-Barendt DE CLERCK g. 1674, (Serooskerke, Walcheren, Nederland), o. Voor 1688 4-Jeanne DE KLERK{a2} g. 1675, Straatkerk, Nederland 4-Joost DE KLERK{a3} g. 1678, (Serooskerke, Walcheren, Nederland), o. 1713, Drakenstein 3-Adriaenken DE CLERCK d. 2 Apr 1646, Serooskerke, Walcheren, Nederland 2-Anthony DE CLERCQ o. 1643 +Janneken DE RUIJTER 3-Johannes DE CLERCQ g. Ca. 1636 3-Susanneken DE CLERCQ g. Ca. 1638 3-Maria DE CLERCQ g. Ca. 1641
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Abraham le CLERQ (vandag bekend as de KLERK) van Seroosterkerke, Walcheren Eiland, was 'n Franse Hugenoot wat met die Oosterland aangekom het in 1688. Hy was die seun van Pieter le Clercq en Sara Cochet. Hy was in diens van die Kompanjie en is te Stellenbosch getroud met Madeleine MOUTON van Middelburg op 12 Mei 1709. Hy het hom gevestig te Vogel Vallei by die Voelvleidam naby Hermon in 1724. Hy het 3 dogters en 7 seuns gehad.


Source: Die Geslagregister van Abraham de Klerk - Vanaf Vogelvallei na Verre Lande. De Klerk means writer. Die voorgeslagte van Abraham de Klerk in Nederland is na verskeie artikels publikasies en dokumente nagegaan is en verder krities ondersoek en deurgeloop het met en sekerheid bepaal.

Sy vader was Pieter Abraham de Klerk wat op 4 Oktober 1634 te Serooskerke op die eiland Walcheren gedoop is. Hy was die 5de kind van sy ouers. Die doopgetuies by sy doop was Jan Six en Mari Jacob. Op 5 Jan. 1670 het hy as 17 jarige sy geloofsbelydenis afgelê. Hy het die smidsberoep beoefen soos sy vader, te Weststraat in Serooskerke. Hy is oorlede na 1678 toe sy jongste seun Joost op 16 Oktober gedoop is. Sy vader se ouers was Pieter Abraham de Clercq en Adria-enken (Adriaentje) Joost onoff.

Abraham se moeder was Sara Barendts Cochet, d.v. Barent Pieter Couche (Cousiee) en Jannetje Joosse van Vooren. Sy is ca 1652 te Oostburg in Zeeland gebore en in April 1714 oorlede (na die 1713 pokke epidemie aan die Kaap.)

Die egpaar moes in 1670 na haar aanname as lid te Serooskerke op 5 April 1670 vanaf Oost-Souburg in die huwelik getree het.

"'Opname in dielidmatenlijst van de Nederduits Gereformeerde Gemeente van Serooskerke, opgetekend inn1686, waarschijnlijjk aangevuld in 1688' (Gemeentearchief Veere. Archief van de Hervormde gemeente te Serooskerek, lidmatentegister)

See First Fifty Years Project http://www.e-family.co.za/ffy/g6/p6755.htm

Pierre le Clercq b. 4 October 1634, d. June 1678 Son of Pieter le Clercq and Clasyna Cordie according to Website Rootsweb's World Connect http://worldconnect.rootsweb.com.

Van Serooskerke in Zeeland. Sy vrou was in 1687, as weduwee lidmaat van die Kaapse kerk. Pieter is dus of in Nederland of op see oorlede.


http://wc.rootsweb.ancestry.com/cgi-bin/igm.cgi?op=GET&db=erasmussa... (Verwys nie na Pieter de Clerque - Daan Botes 26/2/2011)


"Volgens doopboeke in die Rijksarchief Zeeland het Pieter de Clercq en Sara Barendz Cachet vier kinders in Serooskerke op Walcheren gedoop. 'n Oudste seun Abraham is op 17 Mei 1670 gedoop maar is as baba oorlede, want op 11 Oktober 1671 is daar weer 'n dopeling met die naam Abraham. Hy sou die stamvader word van die De Klerks in Suid-Afrika. 'n Suster Jannetje word gedoop op 3 Mei 1676 en die jongste seun Joost op 16 Oktober 1678. Die geboortedatums van die De Clercq-kinders wat aangebied word in die onlangse publikasie, Hugenotebloed in 012sA re van Du T. G. Le Roux, is dus nie juis nie.

Besonderhede oor die voorafgaande geslag De Clercqs in Nederland is ook nou ter hand. Pieter, vader van die Suid-Afrikaanse stamvader was een van vyf kinders wat uit die huwelik van Pieter de Clercq en Clasyna Cordie gebore is. Die kinders se doopdatums is die volgende: Abraham 3 April 1630; Susanna 1 April 1632; Pieter en Saertjie 4 Oktober 1634 en Janneken 21 Januarie 1637. Pieter, vader van die emigrante was dus een van 'n tweeling. Dit is opvallend dat hoewel hy Pieter gedoop is, hy later as vader by die doopinskrywings van sy kinders, sy eie naam opgee as Pieter Abraham. Onder die vyf persone wat by die doop van Pieter en Saertjie as getuies teenwoordig was, is daar 'n Saertjie de Clercq, en interessant, 'n Anthoni wat sy van as Le Clercq opgee. Ons kan aanvaar dat huile 'n suster en broer was van die doopvader. Daar moes ook ander broers of susters gewees het, onder andere 'n Abraham wat by 'n later doopgeleentheid as getuie verskyn."

- DIE HERKOMS VAN DIE DE KLERKS - Eben de Klerk Familia (XXVI (1), 1989)

=================================================================================================================

Ek het die volgende inligting gekry oor Abraham de Klerk: 
http://www.openarch.nl/show.php?archive=ghn&identifier=6ca2791f...  http://www.gahetna.nl/collectie/index/nt00344/8b400dee-266d-4be9-ba...

Dis oor sy werk by die VOC - klink asof hy in SA van die boot afgeklim het en toe nooit weer opgedaag het voor hulle na Indonesië gevaar het nie. Gegroet,  Anrie Hoogendoorn (van Dyk)  www.hoogendoorn-vandyk.myheritage.com


Kom as skeepsjonge aan boor van die Oosterland na die Kaap. Boer te Vogelvallei, Sterf te Land van Waveren.


GEDCOM Note

<p>SV/PROG 2 a1</p>

See First Fifty Years Project http://www.e-family.co.za/ffy/g5/p5092.htm
11 October 1671, the name of Abraham was written in the record as Abraham de Clercq.2
Between 3 August 1710 and 25 August 1726, the name of Abraham was written in the record as Abraham de Klerk

view all 21

Abraham de Clercq's Timeline

1671
October 11, 1671
Walcheren eiland, Serooskerke, Zeeland, Nederland (Netherlands)
October 11, 1671
Serooskerke, Walcheren Island, Zeeland, Netherlands
October 11, 1671
Serooskerke, Walcheren Eiland, The Netherlands, Europa
1703
July 26, 1703
Drakenstein, Caep de Goede Hoop, South Africa
1710
August 3, 1710
Stellenbosch Cape Of Good Hope, South Africa
1712
August 14, 1712
Stellenbosch, Caep de Goede Hoop, South Africa
1714
November 11, 1714
Drakenstein, Cape, South Africa
1715
1715
Age 43
Farmer, Stellenbosch; Member of "Burger-Dragonders"