Albert Edward BROOKS

public profile

Is your surname BROOKS?

Connect to 57,082 BROOKS profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Albert Edward BROOKS

Also Known As: "Oom Son; Sonny"
Birthdate:
Birthplace: Vergenoeg, Zeerust, Marico, Transvaal, Suid-Afrika
Death: December 05, 2011 (92)
Vergenoeg, Zeerust, Marico, Noord-Wes, Suid-Afrika (Multiple organ failure)
Place of Burial: Zeerust, Marico, Noord-Wes, Suid-Afrika
Immediate Family:

Son of William Henry Edward BROOKS, (1875-1960) and Margaretha Wilhelmina Priddle
Husband of Johanna Magdalena Pelzer
Father of M. A. BROOKS; William Henry Edward BROOKS, a7b1c13d3; Private; Private User and Private
Brother of Emily Winifred BROOKS; Johanna Elizabeth Brooks, (Bet); Harriet Hatchelor Brooks; John William Henry Brooks; Margaretha Wilhelmina Brooks and 5 others
Half brother of Susannah Catharina Petronella BROOKS; Cornelia Margaretha Greeff; James Joseph BROOKS; Johannes Petrus Jacobus Brooks and Unnamed Child Brooks

Occupation: Boer
Managed by: Y. DROST, a1b2c2
Last Updated:

About Albert Edward BROOKS

ALBERT EDWARD BROOKS

PRIDDLE branch ID = a1b5c3D12

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

BRIEF VAN UITVLUCHT SKOOL VAN 1936

UITVLUCHT SCHOOL

17 JUL 1936

P. O. BOX 36, ZEERUST

MARICO SCHOOL BOARD

Mnr. W. BROOKS

Vergenoeg

P. K. Zeerust

Waarde Heer,

i/s Std. VI Sertifikaat en Doopseël van Albert Edward BROOKS. Aangeheg vind u asb. bostaande.

Baie dankie,

Die uwe,

W. J. Francois PEENS

NOTA: Albert het skool verlaat in 1936, met 'n Standard 6 sertifikaat (vandag se Graad 8), want hy moes sy Vader bystaan om die plaas te behartig. Hy moes van kleins af werk verrig op die plaas. Die plaas word in 1954 aan hom verkoop deur sy Vader aangesien hy die enigste kind was wat nog op die plaas gewoon het en die plaas moes behartig.

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

HUWELIK

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9ZR-HNNC?i=713&cc... Huwelik Albert Edward BROOKS en Johanna Magdalena PELZER 17 JUN 1948 Zeerust, Marico, Transvaal.

---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

He lived on the farm VERGENOEGD for his whole life.

In the 1950's they had show horses on the farm for which he won awards.

He made furniture in his spare time. He made a chair for each one of his children.

Albert said that there were 135 grand children [possibly meaning children, grandchildren etc] on the farm the day after his dad died. John William Brooks 'Willie' was also present at the funeral and helped with the excavation of the grave on the farm DE RUST.

He met his wife Johanna Magdalena PELZER in Jacobsdal.

He worked for the railways from 1966 to 1982, retiring aged 63 years.

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

29 JAN 2009 Y. SIM

Albert Edward Brooks, die half broer van Cornelia Margaretha Greeff, gebore Brooks, het vertel dat hy vir suster Nellie (sy half-suster) net een keer in sy hele lewe ontmoet het en dat sy 'n seun met die naam William gehad het. [Hy sou haar dus tussen 1919 en 1949 ontmoet het, waarskynlik in die laat 1930's of die 1940's aangesien sy reeds getroud en William, haar tweede kind reeds gehad het. Daar was 20 jaar verskil tussen Albert en Cornelia.]

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------

5 DESEMBER 2011

Oupa is om 12h30 op 5 Desember 2011 oorlede. Ons gaan hom baie mis.

5 DECEMBER 2011

Oupa passed away peacefully at 12h30 on 5 December 2011. We are going to miss him very much.

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

8 DESEMBER 2011

Oupa se begrafnisdiens is vanuit die Volle Evangelie Kerksaal te Zeerust gehou vanaf 11h00. Hy is daarna ter ruste gelê saam met Ouma in die Zeerust begrafplaas.

8 DECEMBER 2011

Oupa's funeral service was held at the Full Gospel Church Hall at Zeerust from 11h00. He was laid to rest with Ouma in the Zeerust cemetery thereafter.

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

[Source: Certificate of Service, recorded SEP 2011]

SUID-AFRIKAANSE SPOORWEË

EB/DIENSSERTIFIKAAT

VERVOERDEPARTEMENT

VERW. WT/S.549223

Hierby word gesertifiseer dat Albert Edward BROOKS vir die volgende tydperk in diens van die Suid-Afrikaanse Spoorweë was: 8 SEP 1966 tot 31 JAN 1982. Laaste betrekking beklee was Vakwerker (Elektronika).

Rede vir uitdienstreding: Kragtens die bepalings van artikel 16 van Wet 22 van 1960.

Gedrag gedurende dienstyd: Baie goed

namens Afdelingsbestuurder

Hierdie sertifikaat word uitgereik sonder enigs verandering of uitwissing.

'n Afskrif sal nie uitgereik word nie.

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

HISTORY OF FARM VERGENOEG CONTINUED

He bought the farm Vergenoegd No. 3 in Zeerust from his father in 1954 [Deed of Transfer No. 29070/1954]. The farm is described as:-

(1) Port. C of Eastern Portion of farm Vergenoegd No. 3 situate in the district of Marico, measuring 6 Morgen, 15 square roods extending as Cert. of Reg. Title No. 3008/1930, in favour of Government of Union of South Africa on 25 MAR 1930, and 1 subsequent Deed being Crown Grant No. 386/1954.

(2) Port. D of the Eastern portion of the farm Vergenoegd No. 3 situate in the district of Marico, measuring 36 Morgan, 416 square roods as Cert. of Reg. Title No: 3008/1930 with diagram annexed thereto, made in favour of the Government of the Union of South Africa on 25 MAR 1930, and 1 subsequent Deed being Crown Grant No: 386/1954.

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

RECEIPT NO. 91 FROM WARREN & COULSEN OF 23 MAR 1956, ZEERUST

Received from A. E. BROOKS the sum of £35.3.6 for Trf [Transfer] W. H. BROOKS to self.

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------

KWITANSIE VAN VAN DER SPUY EN VAN DER MERWE NO. 2501 VAN 30 AUG 1960

Ontvang van Mnr. A. E. BROOKS die som van £25 vir deposito op verdelingstransport kostes-Vergenoegd Nr. 3

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------

UNIE VAN SUID-AFRIKA DEPARTEMENT VAN BINNELANDSE INKOMSTE KWITANSIE NR 35842, 27 APR 1961

Distrik ten behoewe waarvan insameling ontvang word: Dept. Lande

Ontvang van Mnr. A. E. BROOKS, Vergenoeg 274, P. K. Zeerust.

Besonderhede betreffende verpligting ten opsigte waarvan betaling geskied:- Naslaanfooi en Gesertifiseerde afskrif van T/A: IS. Vergenoeg 274.

Kennisgewing van verpligting nr. A13.

Bedrag R1,20.

----------------------------------------------------------------

LETTER FROM VAN DER MERWE AND CALITZ, ZEERUST, TRANSVAAL, REF. DVDM/NP DATED 18 JAN 1968 TO A. E. BROOKS, VERGENOEGD, PK. ZEERUST

Waarde heer,

I/S: KANSELLASIE VRUGGEBRUIK: BOEDEL WYLE M. W. BROOKS

Dit doen ons genoeë u mee te deel dat bogenoemde Vruggebruik nou behoorlik gekanselleer is, en hierby aangeheg vind u nou ons staat van rekening vir u vriendelike aandag asseblief.

Die uwe,

VAN DER MERWE AND CALITZ

Rapporteer boedel en afsluiting R15-00

Waarasiekostes R16-20

Aansoek kansellasie van Vruggebruik R10-50

Korrespondensie Weesheer, Vruggebruik, Boedelbelastingopgawe, Toestemming vir kansellasie R6-30

Pretoria Kostes R21-30

Diverse R1-00

Totaal R70-30

---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

RECEIPT NO. 662 FROM VAN DER MERWE AND CALITZ OF 8 MAR 1968, ZEERUST, TRANSVAAL

Received from A. E. BROOKS the sum of R70-30 for cancellation of usufruct to be credited to the estate late M. W. BROOKS.

-------------------------------------------------------------------------------------------------------

GEOLOGIESE OPNAME IN 1975

Departement van Mineraal- en Energiesake, Privaatsak X112, Pretoria, 0001, Republiek van Suid-Afrika; Pretoriastraat 280, Silverton

Geagte Meneer

GEOCHEMIESE OPNAME MET BEHULP VAN 'N HELIKOPTER

Die Geologiese Opname van Suid-Afrika (Dept. Mineraal en Energiesake) is sedert 1975 besig met 'n sistematiese geochemiese ondersoek van Suid-Afrika. Die ondersoek behels dat een grondmonster per 1 vierkante kilometer (100ha) geneem en later geanaliseer word. Daar word sodoende gepoog om Suid-Afrika se mineraal reserwes ten volle te kan benut, terwyl daar ook verskeie ander toespassings bv. landbou en omgewingsbewaring is. Hierdie program was suksesvol in die Kaapprovinsie en Noord-Transvaal waar meer as 200 000 monsters geneem is.

Vanjaar word daar beplan om in die Delareyville-Mmabatho gebied monsters te neem. Die areas wat deur hierdie program gedek word, word op die aangehegte kaart aangedui. 'n Helikopter word deur die staat gekonkrakteer, wat dit moontlik maak om ongeveer 300 vierkante kilometer daagliks te dek. Die koste word hierdeur aansienlik verminder.

Die sukses van die program kon tot dusver gedeeltelik toegeskryf word aan heelhartige samewerking van grondeienaars en boere. Die bestuur van die Geologiese Opname sou verkies om elke grondeienaar persoonlik in te lig, maar as gevolg van die groot gebied wat gedek word en die feit dat baie van die eienaars nie op die perseel woon nie, is dit nie moontlik nie.

Ons wil u dus graag inlig oor die komende projek. Ons sal vir 'n paar uur besig wees op elke plaas gedurende die tydperk Mei-Augustus 1993. Dit sal ongelukkig nie moontlik wees om aan u die presiese datums te verskaf nie. As daar 'n spesifieke datum is waarop u sou verkies dat ons nie op u plaas monsters neem nie, kan ons die program aanpas. Ons respekteer die feit dat ons op private eiendom werk en sal dus versigtig te werk gaan, veral waar vee en wild betrokke is.

As u enige navrae in hierdie verband het of met enige ander aspekte van die program, moet u asseblief nie huiwer om ons te kontak nie. Indien u sou verkies dat 'n geoloog u persoonlik kom sien, kan dit gereël word. Rig asseblief u navrae skriftelik aan die bogenoemde adres of telefonies aan mev. M. Engelbracht (012) 841-1275.

Baie dankie vir u samewerking.

Die uwe

Geteken namens die Hoofdirekteur

Rig korrespondensie aan Die Hoofdirekteur

----------------------------------------------------------------------------------------------------------

From: Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com>

Subject: [BP] Fwd: UITVLUCHT EN VERGENOEG MARICO

Date: Sun, 26 Sep 2010 15:04:24 +0200

References: <AANLkTinYWz_cX6VcXZnAkpT_+H9rtV78f7+NCy3yCx3P@mail.gmail.com>

In-Reply-To: <AANLkTinYWz_cX6VcXZnAkpT_+H9rtV78f7+NCy3yCx3P@mail.gmail.com>

Beste Vriende

Iemand het 'n hele klompie jare gelede vir my 'n paar foto's gestuur van Uitvlucht in die Marico-distrik. Die plaas grens aan Vergenoeg die plaas van die grootwildjagter Jan Viljoen (Vergenoeg genoem omdat hy gedink het hy het toe ver genoeg van die Engelse af weggetrek).

Uitvlucht het behoort aan my voorouer Daniel Johannes Malan (geb ca 1824) wat waarskynlik in die laat 1860's vanaf Wellington na die binneland verhuis het, nadat hy in Wellington bankrot gespeel het. In 1868 trou sy dogter Anna Aletta met my voorouer Willem Daniel Jacobs (geb. ca 1839) en daarna verhuis hy na die Wes-Transvaal. In die vroeë 1890's trek hy terug Wellington toe waar hy in ca 1893 sterf. My oupagrootjie trek saam met hom en so beland ons Jacobse weer in die Boland.

As die persoon wat die foto's vir my gestuur het nog dalk 'n lyslid is en nog steeds die foto's het sal ek dit baie graag weer wil ontvang asseblief.

Vriendelike groete

Daniel Jacobs www.gendata.co.za

Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl)

Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith)

Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp)

Louw/Brink (Kaapstad/Wellington)

De Vos (De Doorns/Wellington)

Malan (Wellington/Zeerust)

Ungerer (Swellendam)

Smith (Wellington)

-- www.gendata.co.za

This thread:

[BP] Fwd: UITVLUCHT EN VERGENOEG MARICO by Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> RootsWeb is funded and supported by Ancestry.com and our loyal RootsWeb community. Learn more.

About Us | Contact Us | Acceptable Use Policy | PRIVACY STATEMENT | Copyright

© 2011 Ancestry.com

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

fROM 2004 the farm Vergenoegd is owned by a second cousin of grandson of William Henry Edward BROOKS.

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

GEOLOGIESE OPNAME

Departement van Mineraal- en Energiesake, Privaatsak X112, Pretoria, 0001, Republiek van Suid-Afrika; Pretoriastraat 280, Silverton

Geagte Meneer

GEOCHEMIESE OPNAME MET BEHULP VAN 'N HELIKOPTER

Die Geologiese Opname van Suid-Afrika (Dept. Mineraal en Energiesake) is sedert 1975 besig met 'n sistematiese geochemiese ondersoek van Suid-Afrika. Die ondersoek behels dat een grondmonster per 1 vierkante kilometer (100ha) geneem en later geanaliseer word. Daar word sodoende gepoog om Suid-Afrika se mineraal reserwes ten volle te kan benut, terwyl daar ook verskeie ander toespassings bv. landbou en omgewingsbewaring is. Hierdie program was suksesvol in die Kaapprovinsie en Noord-Transvaal waar meer as 200 000 monsters geneem is.

Vanjaar word daar beplan om in die Delareyville-Mmabatho gebied monsters te neem. Die areas wat deur hierdie program gedek word, word op die aangehegte kaart aangedui. 'n Helikopter word deur die staat gekonkrakteer, wat dit moontlik maak om ongeveer 300 vierkante kilometer daagliks te dek. Die koste word hierdeur aansienlik verminder.

Die sukses van die program kon tot dusver gedeeltelik toegeskryf word aan heelhartige samewerking van grondeienaars en boere. Die bestuur van die Geologiese Opname sou verkies om elke grondeienaar persoonlik in te lig, maar as gevolg van die groot gebied wat gedek word en die feit dat baie van die eienaars nie op die perseel woon nie, is dit nie moontlik nie.

Ons wil u dus graag inlig oor die komende projek. Ons sal vir 'n paar uur besig wees op elke plaas gedurende die tydperk Mei-Augustus 1993. Dit sal ongelukkig nie moontlik wees om aan u die presiese datums te verskaf nie. As daar 'n spesifieke datum is waarop u sou verkies dat ons nie op u plaas monsters neem nie, kan ons die program aanpas. Ons respekteer die feit dat ons op private eiendom werk en sal dus versigtig te werk gaan, veral waar vee en wild betrokke is.

As u enige navrae in hierdie verband het of met enige ander aspekte van die program, moet u asseblief nie huiwer om ons te kontak nie. Indien u sou verkies dat 'n geoloog u persoonlik kom sien, kan dit gereël word. Rig asseblief u navrae skriftelik aan die bogenoemde adres of telefonies aan mev. M. Engelbracht (012) 841-1275.

Baie dankie vir u samewerking.

Die uwe

Geteken namens die Hoofdirekteur

Rig korrespondensie aan Die Hoofdirekteur

----------------------------------------------------------------------------------------------------------

AANSOEK VIR ONDERSOEK VIR MYN AKTIWITEITE OP PLASE VERGENOEG EN STINKHOUTBOOM

3 NOV 2022

Met ondersoek na die plaas Stinkhoutboom het ek die aansoek vir myn aktiwiteite gevind op die SAHRIS.sahra.org.za webblad.

South African Heritage Resources Agency (SAHRA)
111 Harrington Street
Cape Town
8001

An agency of the Department of Arts & Culture

https://sahris.sahra.org.za/cases/nw-305112-pr-zeerust-south-0

PO Box 4637
Cape Town, 8000
Tel 021 462 4502/Fax 021 462 4509
Email info@sahra.org.za
Web www.sahra.org.za

NW 30/5/1/1/2/_____ PR Zeerust A
Log in or register to post comments 220 reads
CaseViews
CaseHeader(active tab)
LocationInfo
Admin

Status:
DRAFT
HeritageAuthority(s):
SAHRA
NWPHRA
Case Type:
Section 38 (8) - Statutory Comment Required
Development Type:
Mining
ProposalDescription:
NW 30/5/1/1/2/_____ PR Zeerust A • PORTIONS 4, 13, 14, 15, 27, 5 (RE) OF THE FARM DOORNHOEK 305 JP • PORTION 21 OF 1 OF THE FARM RHENOSTERFONTEIN 304 JP" • PORTIONS 1 (SCHOOL SITE), 2 (RE), 3 (OF 2), RE OF THE FARM KAFFERKRAAL 66 JO • PORTIONS 3, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 13, 16, 21, 22, 41, 51, 52, 54, 1 (RE), 14 (RE), 20 (RE), 28 (OF PORTION 1), 29 (OF PORTION 1), 30 (OF PORTION 1), 31 (OF PORTION 1), 32 (OF PORTION 1), 33 (OF PORTION 1), 34 (OF PORTION 1), 35 (OF PORTION 1), 36 (OF PORTION 1), 37 (OF PORTION 1), 38 (OF 1), 39 (OF 1), 40 (OF PORTION 1), 42 (OF PORTION 1), 43 (OF 1), 46 (RE), 47 (OF PORTION 46), RE OF THE FARM PAARDENVALLEI 67 JO • PORTIONS 1, 3, 6, 9, 11, 13, 14, 19, 15 (RE) OF THE FARM STINKHOUTBOOM 68 JO • PORTIONS 1, 2, 4, RE OF THE FARM UITVALGROND 60 JO • PORTIONS 3, 1 (RE) OF THE FARM UITVLUGT 275 JP • PORTIONS RE OF THE FARM UITVLUGT 281 JP • PORTIONS:34, 21 (RE) (OF PORTION 2), 23 (RE) (OF PORTION 2), 25 (OF PORTION 23), 26 (OF PORTION 22), 6 (RE) (OF PORTION 2) OF THE FARM VERGENOEGD 274 JP
Expanded_Motivation:
NW 30/5/1/1/2/_____ PR Zeerust A - IN THE WOLMARANSSTAD DISTRICT, NORTH WEST PROVINCE
ApplicationDate:
Wednesday, December 30, 2015 - 08:41
CaseID:
8945
OtherReferences:
Dept CaseReference DueDate FinalDecision
NW 30/5/1/1/2/_____
ReferenceList:

GISLayer - Palaeosensitivity Layer Courtesy of the Council fo

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

view all 18

Albert Edward BROOKS's Timeline

1919
January 31, 1919
Vergenoeg, Zeerust, Marico, Transvaal, Suid-Afrika
1954
March 31, 1954
Lucerne, Transvaal, Suid-Afrika
2006
June 15, 2006
Age 76
Zeerust begraafplaas saam met haar man, Noord-Wes, Suid-Afrika
Foto geneem en geplaas deur Y. DROST
2011
December 5, 2011
Age 92
Vergenoeg, Zeerust, Marico, Noord-Wes, Suid-Afrika