Hermann Nesen Pottgeter/Potgieter

public profile

Поделитесь своим генеалогическим древом и фотографиями с людьми, которых вы знаете и любите

  • Стройте своё генеалогическое древо онлайн
  • Обменивайтесь фотографиями и видео
  • Технология Smart Matching™
  • Бесплатно!

Связанные проекты

Hermann Nesen Pottgeter/Potgieter

Псевдоним: "'Nesen'"
Дата рождения:
Место рождения: Nordhorn, Grafschaft Bentheim, Lower Saxony, Germany (Германия)
Смерть: после 1667
Germany (Германия)
Ближайшие родственники:

Сын Kettel Hermann Potgieter и Agnese Scholten
Муж Tryne Arents
Отец Hermann Pottgeter/Potgieter; Gert Pottgeter/Potgieter; Jan Hermann Pottgeter/Potgieter; Jan 'Ossenjan' Pottgeter/Potgieter и Essen Lambert Pottgeter/Potgieter

Профессия: Burgermeester Nordhorn 1667, Boukneg, smid, Stellenbosch
Менеджер: Casper Francois Calitz (Frans)
Последнее обновление:

About Hermann Nesen Pottgeter/Potgieter

Die POTGIETER voorouers is deur Patrick van Griethuisen en Dr Ludwich Edel nagevors en terug gevolg tot by Bernd POTGEITER wat trou met 'n dogter van Heinrich KETELER. Hy kom van Essen, op die Ruhr, na Nordhorn wat in die Graafskap van Bentheim, Duitsland geleë is. In 1546 is sy naam in die Burgerboek daar ingeskryf en in 1577 word hy nog daar in 'n akte genoem. Sy skoonpa, Hynrich Keteler, of ook Kettel Hinrik genoem, woon omstreeks 1500 tot 1537 in Ossenhoek.

Dr Jordaan Potgieter volg die Potgieter naam selfs verder terug in sy navorsing tot by Hermann (1463), sy seun Gerhard (1493) en kleinseun Diederik (1541). Diederik sou dan ook die vader van Berndt hierbo wees.

Essen (in Duitsland) is tot vandag toe nog beroemd vir die Ysterwerke en was daardie tyd ook reeds baie bekend vir die pot- en ketelgieters wat daarvandaan kom. Dit gee waarskynlik vir ons 'n goeie leidraad na die oorsprong van die van POTGIETER.

Berndt het sover bekend 3 kinders gehad. Kettel Hinrich POTGETER, of ook Kettelhinrich genoem, wat trou met Fenne HILLERINCK wat van Hesepe kom. Na wat bekend is het hulle geen nageslag nagelaat nie. Sy tweede seun was Kettel Hermann POTGETER. Hulle enigste bekende dogter was Kettel Grete POTGETER wat getrou het met Albert ROLOWES.

Kettel Hermann POTGETER, of ook Kettelhermann genoem, was getroud met Agnese SCHOLTEN, 'n dogter van Scholten VON BIMOLTEN, wat van Bimolten afkomstig is. Hulle woon op Ossenhoek, maar in die oorlogtyd woon hulle by sy stiefouers op die Scholten boerdery. Agnese was ook Nese of Gese genoem. Slegs een kind van hierdie huwelik Nesen Hermann POTTGETER wat ongeveer in 1590 gebore is, is bekend.

Hermann POTTGETER, ook genoem Nesen Hermann, waarskynlik so vernoem na sy moeder, Nese (Agnese). Hermann is ongeveer 1590 gebore en in 1667 word sy naam in Nordhorn aangetref as Hermann Pottgeter, burgermeester van Nordhorn. Hy het reeds voor die dertigjarige oorlog getrou met Tryne, die stiefdogter van Gerdt Arents. Hermann was ook lid van die Nordhorn skoenmakersgulde. Hulle het vier kinders gehad; Nesen Lambert POTGIETER die eienaar van 'n stuk grond in Pottkamp, Adeldorf, Gert POTGETER wat die eienaar van die "Faberhaus" in Schuttorf was, Hermann POTTGEITE wat in 1648 trou met 'n dogter van Swenne VON LODDEN, en Jan POTGIETER.

Jan (of Johannes) POTGIETER was gebore in Nordhorn, Wesfalen, Duitsland en trou in 1634 met Schwerne LODDEN, die dogter van Swenne VON LODDEN van Frensdorf . Sy was ook in Nordhorn gebore, in die jaar 1610. Jan was ook genoem Ossenjan of Kettel Johan. Ons stamvader Harmen Jansz POTGIETER wat in 1635 in Nordhorn gebore is was die enigste seun uit hierdie huwelik. by Eric Swartd in http://www.stamouers.com/stamouers/surnames-n-to-q/398-jansz-potgie...



Hermann Nessen Pottgeter Birth:

circa 1590  
Nordhorn, Lower Saxony, Germany  

Death:

circa 1607  (9-25)  

Immediate Family:

Son of Kettel Hermann Potgeter and Agnese Pottgeter (Scholten)

Husband of Tryne Potgieter (gebore Arendts) 
Father of Jan Hermanz Pottgeter; Hermann Pottgeiter; Gert Potgeter and Nessen Lambert Potgeter 

INLIGTING verskaf Ds. MG Müller

Gebeurtenisse:

1. In 1667 word sy naam in Nordham aangetref as Hermann Pottgeter, Burgemeester van Nordhorn, Duitsland

2. Nordhorn is in die Graafskap van Bentheim geleë

3. Essen is tot vandag toe nog beroemd vir sy Ysterwerke. Moontlik is daar ‘n verband met die van Potgieter.

4. Gerdt Arendts was maar 15-jaar oud toe hy as soldaat van die oologsfront teruggekeer het. As ‘n teruggekeerde ‘war da pratisch nichts mehr vorhande.’

5. Bibliografie:

a. Berndt Josef Jansen

i. Gerdts Arendts-family Tree ii. Kwartierstaat van Robertus Everhardus Frederikus Sanders iii. Morgenthal and Schoeman Genealogy Pages


GEDCOM Source

@R-1093571923@ Web: Netherlands, GenealogieOnline Trees Index, 1000-2015 Ancestry.com Ancestry.com Operations, Inc. 1,9289::0 1,9289::29486686



Hermann POTTGETER, ook genoem Nesen Hermann, waarskynlik so vernoem na sy moeder, Nese (Agnese). Hermann is ongeveer 1590 gebore en in 1667 word sy naam in Nordhorn aangetref as Hermann Pottgeter, burgermeester van Nordhorn. Hy het reeds voor die dertigjarige oorlog getrou met Tryne, die stiefdogter van Gerdt Arents. Hermann was ook lid van die Nordhorn skoenmakersgulde. Hulle het vier kinders gehad; Nesen Lambert POTGIETER die eienaar van 'n stuk grond in Pottkamp, Adeldorf, Gert POTGETER wat die eienaar van die "Faberhaus" in Schuttorf was, Hermann POTTGEITE wat in 1648 trou met 'n dogter van Swenne VON LODDEN, en Jan POTGIETER.

Jan (of Johannes) POTGIETER was gebore in Nordhorn, Wesfalen, Duitsland en trou in 1634 met Schwerne LODDEN, die dogter van Swenne VON LODDEN van Frensdorf . Sy was ook in Nordhorn gebore, in die jaar 1610. Jan was ook genoem Ossenjan of Kettel Johan. Ons stamvader Harmen Jansz POTGIETER wat in 1635 in Nordhorn gebore is was die enigste seun uit hierdie huwelik. by Eric Swartd in

http://www.stamouers.com/stamouers/surnames-n-to-q/398-jansz-potgie...

показать все

Хронология Hermann Nesen Pottgeter/Potgieter

1587
1587
Nordhorn, Grafschaft Bentheim, Lower Saxony, Germany (Германия)
1600
1600
Nordhorn, Lower Saxony, Germany (Германия)
1602
1602
WesfalenDuitsland,Europa, Nordhorn, Lower Saxony, Germany (Германия)
1605
1605
Nordhorn, NDS, Germany (Германия)
1610
29 марта 1610
Nordhorn, Nordrhein-Westfalen, Germany (Германия)
1667
1667
Возраст 80
Germany (Германия)
????
Wesfalen Duitsland Europa, Nordhorn, Lower Saxony, Germany (Германия)