Die eerste Diener van hierdie familie wat na Suid Afrika gekom het was Christaan Diener. Sy familie het hulle gevestig in Worcester waar hy 'n wa-maker was. Na 'n vakleerlingskap by die Worcester Standard Press het Johann Ferdinand August Diener het na Stellenbosch verhuis waar hy 'n drukkery bedryf het. Hy is met Roelofina van Zyl getroud en uit die huwelik is Pieter, Johann, Roelof en Adna Diener gebore