Christoffel Johannes Swanepoel

Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,781 Swanepoel profiles on Geni

Christoffel Johannes Swanepoel's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Christoffel Johannes Swanepoel

Birthdate:
Birthplace: Parys, Orange Free State Republic, South Africa
Death: December 04, 1941 (67)
Primrose, Germiston, Transvaal, South Africa (Carcinoma of the bladder)
Immediate Family:

Son of Jacobus Christoffel Swanepoel, a1b6c4d2e1f3 and Martha Magdalena Swanepoel, b12c8d3e5
Husband of Elizabeth Johanna Maria Swanepoel
Father of Jacobus Christoffel Swanepoel; Jan Hendrik Robberts Swanepoel; Jan Christoffel Swanepoel; Ferdinand Willem Swanepoel; Adriaan Stephanus Swanepoel and 4 others
Brother of Jacobus Christoffel Swanepoel, b6c4d2e1f3g1 and Isabella Frederika Aucamp
Half brother of Hendrik Belsasar Lewis Swanepoel, b6c4d2e1f3g4; Maria Margaretha Aucamp, b6c4d2e1f3g5; Magdalena Catharina Janse Van Vuuren, b6c4d2e1f3g6; Adriaan Johannes Swanepoel, b6c4d2e1f3g7; Coenraad Christoffel Swanepoel, b6c4d2e1f3g8 and 8 others

De Villiers Code: b6c4d2e1f3g3
Managed by: Adriaan Roedolf Swanepoel, a1b6c...
Last Updated:

About Christoffel Johannes Swanepoel



===League of Veterans AOB === Added by AR Swanepoel

Database ID: 2784
Surname: Swanepoel
First Names: Christoffel
Date of Birth: 29.11.1875
Residence 1899: Parys, OVS
Last Officer Name: Steenkamp
Capture Date: N/A
Date of Death: dood, siekte
Widow Veteran: Elizabeth Swanepoel
Latest Address: Witfield, Primrose
Branch: Germiston
Notes: N/A



===Prisoners of War AOB == Added by AR Swanepoel

Database ID: 15418
POW Number: 16336
Surname: SWANEPOEL
Name: CHRISTOFFEL JOHANNES
Age: 26
Address: PARIJS
District: HEILBRON
Where Captured: PARIJS
When Captured: 1900-12-01
Camp: Onbekend
Country: Onbekend
Ship (to): Onbekend
Ship (from): N/A



Werksnota: Sommige inligting verouderd. 'n Volwaardige artikel vir die tydskrif Familia word geskryf en feite verander voortdurend.


CDR: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-WY37?cc=29981...


Data verskil

Notas deur David Abraham Swanepoel

Inscriptions on the stone made by the person in the profile. Source: synthesis of research and oral communication by David Abraham Swanepoel b6c4d2e1f3g11, half brother of the person and my grandfather, circa 1973.

Digital enhancement (removal of background) by Michael D. Roberts of Random Acts of Kindness Photo Restoration Group

	 	  Die klip wat  as avatar gebruik word was vir jare met soortgelyke klippe  ingemessel  by die ingang van ‘n  ou melkstal op die plaas Enkelbosch. Dit bevat graverings. My oupa David Swanepoel het genoem dat die graverings gedoen is deur 'n halfbroer van hom  by  moeder: Martha Magdalena Swanepoel. Die doel daarvan is nie bekend nie.  Dit was dalk van romantiese aard  of bloot ter tydverdryf. 

Oupa het ook gesê dat die halfbroer 'n joiner in die Anglo-Boereoorlog was. Daar is 2 bevestigings: Grundlingh [1] lys twee joiner CJ Swanepoels, een van Kroonstad, een van Parys. Die ander bevestiging is van die databasisse van die Anglo-Boereoorlogmuseum, alhoewel Grundling moontlik sy inligting daar gekry het: [2]

Joiners

* Surname SWANEPOEL

  • Name C.J.
  • Age
  • Farm / Town PARYS
  • District
  • Source VRYSTAATSE ARGIEFLYS
  • Ref ID 806

Interressant genoeg verskyn sy naam op dieselfde bladsy as die van sy broer Jacobus Christoffel, as synde in Kaapstad teenwoordig as krygsgevangenes in Desember 1900. Sien Findmypast dokument onder Media. Hulle het egter nie in die selfde kommando’s geveg nie en op dieselfde tyd aangekom nie. Christoffel Johannes moes dus op hierdie stadium oorgeloop het om verbanning na die buiteland vry te spring. Identifikasie is op grond van ouderdom en plek woonagtig.

Daar is baie oor joiners geskryf en hulle is verguis. Een van die redes wat joiners en hensoppers aangevoer het, is dat hulle die oorlog agter die rug wou kry aangesien daar geen hoop meer was nie. Die lyding in die konsentrasiekampe was net uitgerek. Nadat ek bevind het dat hierdie persoon se tweede oudste kind, Jan Hendrik Roberts in ‘n konsentrasiekamp oorlede is, het ek baie meer simpatie met die mense.

Adriaan Johannes Swanepoel, broer van oupa David koop in 1938 ‘n deel van Enkelbosch van Christoffel Johannes Swanepoel van Brits. Die 3 halfsibbe, kinders van Martha Magdalena Visagie het elkeen 45 morg ge-erf. Hiervolgens weet ons dat Christoffel Johannes na 1938, toe hy 64 jaar oud was, oorlede is en dis ‘n aanduiding van ‘n standplaas van hom. Sy vrou sterf in Aug 1959 te Primrose, Germiston, en word op haar FID aangedui as weduwee. Hy is dus voor dan oorlede maar die verskil tussen 1959 en 1938 laat ongelukkig 'n gaping van 21 jaar.

Bronne:

[1] Grundlingh, A.M. 1999. Die “hendsoppers” en “joiners”: Die rasioneel en verskynsel van verraad. Pretoria, Protea Boekhuis, p453. Slegs die 1999 uitgawe het dit in, aangesien die data eers kort van te vore ontsluit is.

[2] http://www.wmbr.org.za/view.asp?pg=research&pgsub=databases&pgsub1=...

Dokumente in privaatbesit.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.


view all 13

Christoffel Johannes Swanepoel's Timeline

1874
November 29, 1874
Parys, Orange Free State Republic, South Africa
1875
January 24, 1875
Ladybrand, Orange Free State Republic, South Africa
1898
March 17, 1898
Parys, Free State, South Africa
1901
March 2, 1901
1903
March 6, 1903
Parys, Free State, South Africa
1908
February 27, 1908
1910
May 30, 1910
Parys, Northern Free State, Free State, South Africa
1912
August 14, 1912
1914
June 2, 1914
Parys, Orange Free State, South Africa