Matching family tree profiles for Jacobus Christoffel Swanepoel, b6c4d2e1f3g1
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
sister
About Jacobus Christoffel Swanepoel, b6c4d2e1f3g1
===Prisoners of War AOB == Added by AR Swanepoel
Database ID: 15413
POW Number: 16331
Surname: SWANEPOEL
Name: JACOBUS CHRISTOFFEL
Age: 31
Address: GROOTEILAND
District: HEILBRON
Where Captured: HEILBRON
When Captured: 1900-12-02
Camp: Onbekend
Country: St. Helena
Ship (to): Onbekend
Ship (from): N/A
Notas deur David Abraham Swanepoel
Sy doopregisterinskrywing sê nie waar dit plaasgevind het nie. Hy kon op Smithfield of Ladybrand gebore gewees het.
Interressant genoeg verskyn sy naam op dieselfde bladsy as die van sy broer Christoffel Johannes, as synde in Kaapstad teenwoordig as krygsgevangenes in Desember 1900. Sien Findmypast dokument onder Media. Hulle het egter nie in dieselfde kommando’s geveg nie en op dieselfde tyd daar aangekom nie. Identifikasie is op grond van ouderdom en plek woonagtig.
Volgens 'n inskrywing in die dokument aangebring onder Media, het hy te Grooteiland, Heilbron gewoon en is ook iewers in die Heilbrondistrik gevang tydens die Anglo-Boere-oorlog. Hy is teenwoordig in Kaapstad op 2 Des 1900, en daarna is hy na St Helena verban. Dit word bevestig deur die databasis van die Oorlogsmuseum van die Boerererepublieke [1].
Die plaas Grooteiland, Heilbron is ‘n probleem. Daar is ‘n Grooteiland in die Vaaldam maar die het destyds nie bestaan nie. Intussen het ek 'n plaas Grooteiland wes van die huidige Parys ontdek, alhoewel dit nie in die rivier is nie. Dis waarskynlik eerder die plek. Heilbrondistrik was destyds baie groter.
Civil Death Registration: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-G5N4-9S9Z?i=45&cc=...
Hy sterf te Vryburg, waar sy volsuster Isabella Frederika ook woon.
Data:
Bronne:
Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode
Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.
Jacobus Christoffel Swanepoel, b6c4d2e1f3g1's Timeline
1869 |
November 26, 1869
|
Smithfield, Orange Free State, South Africa
|
|
December 26, 1869
|
Smithfield, Orange Free State, South Africa
|
||
1898 |
January 10, 1898
|
||
1900 |
July 30, 1900
|
||
1903 |
October 24, 1903
|
||
1907 |
March 2, 1907
|
||
1908 |
December 17, 1908
|
||
1910 |
May 8, 1910
|
||
1914 |
October 30, 1914
|