Catharina Elizabeth Jacoba Wilhelmina Pretorius, b2c4d1e1f3g2

Is your surname Botha?

Connect to 22,740 Botha profiles on Geni

Catharina Elizabeth Jacoba Wilhelmina Pretorius, b2c4d1e1f3g2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Catharina Elizabeth Jacoba Wilhelmina Pretorius, b2c4d1e1f3g2

Marriage: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9ZR-43W4?i=16&cc=... (inskrywing 29, middellangs).

Death - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9L-M9R4-Z?i=54&c...


Notas deur David Abraham Swanepoel

Preller stel in sy inleiding tot sy bewerking van Louis Tregardt se dagboek [1] dat Antje Botha, “weduwee met twee dogters en drie seuns” te Port Natal aankom. Haar halfsuster Hendrina Bezuidenhout behoort die ander dogter te wees. Catharina Elizabeth Jacoba Wilhelmina Is slegs 4 jaar oud in 1837, die vol jaar waarin die meeste gebeurtenisse plaasvind, wat kan verklaar dat sy nooit genoem word nie.

Die laaste 2 name Jacoba Wilhelmina kom nie op haar huweliksrekord of sterfkennis voor nie.

‘n My Heritage Smartmatch met die “Joubert/Hose Family Forest in die “Joubert/duPlessis/Harris/Blumberg/Hose family Forest” gee ‘n geboortedatum van June 12 1832 - Visch Rivier, Uitenhage, Cape Colony. Dit klink geloofwaardig alhoewel ek nie hulle bronne kan sien nie. Ek twyfel of ‘n distrik by name Port Elizabeth bestaan het, die dorp het wel sedert 1820 bestaan met die aankoms van die Britse setlaars. Uitenhage was die distrik. Waar net jare van in lewe gegee word, kan mens die geboortejaar misbereken, veral die so in die middel van die jaar. So watter bron bg profielskepper ook al gehad het, dis baie aanneemlik.

Bronne:

1 . Louis Trigardt; Gustav Schoeman Preller. Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838 Kaapstad : Nasionale Pers, 1938. Ons geskiedenis-serie. https://repository.nwu.ac.za/handle/10394/8774

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.