Jacobus Swanepoel, b6c4d4

Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,680 Swanepoel profiles on Geni

Jacobus Swanepoel, b6c4d4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jacobus Swanepoel, b6c4d4

1. Met hul kinders e1 - e3 se doop is die familie as Hottentotte in die doopregister van Uitenhage opgeteken.

2. Kinders e1 - e3 is buite-egtelik gebore ______________________________________________________________________

Notas deur David Abraham Swanepoel

'n Presiese geboortedatum is bekend vir die persoon. Dit help om sy broer Adriaan en suster Margaratha beter te benader tussen sy eie en die van sy oudste broer David.

Hy moes waarskynlik ‘n donker gelaat van sy moeder ge-erf het, as hy volgens die mening van die inskrywer in die doopregister ‘n “hottentot” was. Sy vrou was ook “v.d. Kaap”. Sy lyn het waarskynlik in die bruin gemeenskap voortbestaan.

Hulle eerste 3 kinders word buite-egtelik gebore en dis ook opmerklik dat aansienlike periodes, soms soos in jare, tussen geboorte en doop voorkom. Vir e4 is ‘n geboortedatum nie beskikbaar nie, en vir e5 is die verskil net enkele maande. Soos met Jacobus se ouers is daar nie sprake van nougesette nakoming van kerklike voorskrifte nie. Reise was moeilik, maar hulle was waarskynlik gedruk om te trou en hulle kinders te laat doop.

Data:

d4 Jacobus * 23.1.1791 bej. ≈ Uitenhage 27.4.1818 x Uitenhage 4.10.1818 Martha DE KOKER v.d. Kaap * c. 1790 ≈ Uitenhage 24.8.1818 † Uitenhage d.v. Klein Doris de Koker en Catryn v.d. Kaap. Kinders e1 – e3 is buite-egtelik gebore. Tydens al hul kinders se dope word Jacobus en Martha as “Hottentotte” aangedui [1]

b6c4d4 Jacobus * 1791-01-23 ~ Uitenhage 1818-04-27 x Uitenhage 1818-10-04 Martha DE KOKER * ca. 1790 ~ Uitenhage 1818-08-24 dv Klein Doris DE KOKER en Catryn NN. Nota 1. Met hul kinders e1 - e3 se doop is die familie as Hottentotte in die doopregister van Uitenhage opgeteken. 2. Kinders e1 - e3 is buite-egtelik gebore. [2]

Bronne:

1. South African Genealogies. Compiled, augmented and edited by GISA from the original notes of J.A. Heese and other contributors. Vol 12, 2005, p491.

2. A.J. Swanepoel in medewerking met Aletta Maria Swanepoel. 1999. n Geslagregister van Swanepoel-families in Suid-Afrika. Pretoria: A.J. Swanepoel. CD weergawe, 2015. p 394.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf. Hottentot was ‘n woord destyds in algemene gebruik. Die ophaal van ras is bloot om konteks te genereer en het nie enige politieke oogmerke nie.

view all

Jacobus Swanepoel, b6c4d4's Timeline

1791
January 23, 1791
1811
September 7, 1811
1815
September 3, 1815
1817
June 20, 1817
1818
April 27, 1818
Age 27
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
1820
February 17, 1820
????
????