Jean NORTIER, een van 3 broers van Picardie, was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met die Oosterland aangekom het. Hy was eers 'n bediende vir Jacques de Savoye, maar het gaan boer in 1690 te Fredericksberg, Drakenstein. Van sy moontlike nageslag is ongelukkig niks bekend nie the South African surname Nortje appears to have been of French patronymic origin, deriving from the name of the father of the original bearer, thus affording him a soutable means of identifyinh in his local community. Nortje comes rfom the derivation of the old French given name Nortbert, itself from the Germanic Nort-hari (North army), giving us then" the son or decendant of Nortbert. Alternatively there may also have been a locative origin, deriving from a place where the initial beareronce lived or held land, in this instance "one from the North" and one from the supporting references is rom Calais, one of France's Northenmost towns Among the early references to the name or a variant, we read from the family Nortier, or Nourtier, which sailed from Calais on the vessel Oosterland Daniel NORTIER, een van 3 broers van Picardie, was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met die Oosterland aangekom het. Hy was eers 'n bediende vir Jacques de Savoye, en later 'n timmerman en getroud in 1687 met Maria VITOUT . Hy het hom gevestig op La Motte in Drakenstein. Hy is oorlede in 1711. Hulle het 4 kinders gehad:
1. Jacob ~ 15 Nov 1688 #2. Elizabeth ~ 1690 x Matthys Strydom s/v Joost #3. Anthonie ~ 169 2 x Maria Magdalena Pienaar #4. Jonas ~ 1696 #5. Jean ~ 15 Sep 1697 x Maria le Roux xx 9 Ok t 1729 Margaretha Malherbe
Maria trou die tweede keer met Matthys Michiels (kyk ook onder Matthys Michiels vir meer inligting)
Jacques (Jacob) NORTIER, een van 3 broers van Picardie, was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met die Oosterland aangekom het. Hy was eers 'n bediende vir Jacques de Savoye, en later 'n landbouer wat getrou het met Margaretha MOUTON op 8 Aug 1717 in Drakenstein. Hy is oorlede op 20 Sep 1732. Hy het 3 seuns en 2 dogters gehad.
1. Jacob ~ 9 Jan 1718 #2. Elizabeth ~1720 x 29 Jan 1741 Christiaan Caspari van Lauben #3. Johannes ~ 24 Mei 1722 #4. Maria ~ 28 Mei 1724 x Johannes Strydom xx Pieter Labuschagne s/v Jan 5. Stephanus ~ 25 Aug 1726