Start your family tree now Is your surname Wiese?
There are already 159 users and over 5,683 genealogy profiles with the Wiese surname on Geni. Explore Wiese genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Wiese Genealogy and Wiese Family History Information

‹ Back to Surnames Index

Create your Family Tree.
Discover your Family History.

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!
view all

Profiles

About the Wiese surname

My Oupagrootjie was Tobias Wiese. Hy was eers 'n transportryer wat goedere van Bloemfontein na die Diamantvelde in Kimberley aangery het met vier ossewaens. Ook met diamante handel gedryf en later 'n plaas gekoop so 15 kilometer uit Bloemfontein op die Dealesville pad.

Die koppie op die plaas was Sopieshoogte genoem, want die ou transportryers het daar uitgespan na hul eerste skof en die nag oorgebly.

Grootoupa Tobias was 'n hoofouderling in die N.G. kerk en het die drinkery op sy plaas verafsku. HY het na baie waarskuwings sy perd en sambok geneem en die transportryers verskeie kere van sy grond verjaag.

Toe vang hulle hom een middag en teer en veer hom. Wie kan my meer hiervan vertel? Tobias Taljaard. E-pos tobix1205 @gmail.com. Asseblief