Start your family tree now Is your surname de Klerk?
There are already 275 users and over 8,277 genealogy profiles with the de Klerk surname on Geni. Explore de Klerk genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

de Klerk Genealogy and de Klerk Family History Information

‹ Back to Surnames Index

Create your Family Tree.
Discover your Family History.

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!
view all

Profiles

About the de Klerk surname

Abraham de Klerk word beskou as die stamvader van die de Klerk-geslag in Suid Afrikaans. Hy is hier op 12 Mei 1709 in die huwelik bevestig met Magdalena Mouton dogter van die Hugenoot Jacques Mouton. hy was 'n boer te stellenbosch, en was die vader van tien kinders, naamlik Maria, Johannes, Sara, Pieter,Barend, Abraham, Jacob, Joseph, Anna en Cornelis.

Abraham se afstammelinge het onmiddelik die bunneland ingetrek en sy oudste seun was 'n burger te Swellendam. Sy kleinkinders het na Tulbagh uitgewyk en onder die vroegste inwoners van Graaff-Reinet, is die afstammelinge ook aangetref. Ook tussen die Buffels- en Gamkariviere het de Klerk-huisgesinne gewoon.

'n Sekere Theunis de Klerk, het deelgeneem aan die Slagtersnek-Rebellie.

Verskeie de Klerk -families het in die begin van 1800 in die distrik van Beaufort-Wes gewoon, en die huidige dorp is in 1818 aangele op 'n plaas wat destyds aan Abraham de Klerk behoort het.

Die vertakkings van die de Klerk-familie is vandag oor die hele Suid-Afrika versprei en die nasate woord aangetref in all beroepe an ambagte. Daar is onder hulle verskeie burgermeesters, leeraars, en op die gebeid van onderwys is hul goed verteenwoordig. Selde word meer prokureurs in een familie aangetref as in die de Klerks.